Indien jy Somerset-Wes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Somerset-Wes.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Somerset-Wes Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Somerset West accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Somerset-Wes akkommodasie
Bladsy 8 - 154 lekke plekke om te bly
Geniet ’n luukse vyfster-verblyf en ’n topklas-ontbyt in die hartjie van die Kaapse Wynlande. Cape Vermeer is teen...
Morton Manor is in Somerset-Wes geleë en was eers die tuiste van H.V. Morton, 'n legendariese reisskrywer wat beken...
House Chardonnay is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis in 'n boomryke singel in Somerset-Wes en bied uitsigte oor die...
Thyme-Away is 'n pragtige, moderne selfsorgwoonstel in Somerset-Wes met 'n aparte ingang op die eienaars se perseel...
Southern Cross Guesthouse is in 'n welige tuin met 'n groot koivisdam en watervalle in die boomryke Somerset-Wes ge...
Majorca House is 'n gastehuis wat selfsorgverblyf bied en in Somerset-Wes geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op ...
Erinvale Garden Cottage is op die veilige, omheinde Erinvale Gholflandgoed in Somerset-Wes. Dié kothuis front noord...
The Olive Cottage is 'n ruim selfsorgkothuis wat aaneengeskakel is met die hoofhuis, maar dit het 'n privaat ingang...
Featherbed Apartment is in die hartjie van Somerset-Wes geleë en spog met die mooiste uitsigte oor die Hottentots-H...
Pilgrim Vine is ’n ruim oopplan-selfsorghuis vir 8 gaste in Die Wingerd. Dit is ideaal vir groepe of gesinne wat di...