Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Somerset-Wes

4.6 / 5  
volgens 252 resensies
Lees regte resensies van Somerset-Wes van 252 geverifieerde gaste.
Indien jy Somerset-Wes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Somerset-Wes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Somerset-Wes hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Somerset West Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Somerset-Wes Hotelle

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle;
  • Prysklas
Vanaf
R3 370
per nag, vir 2 mense
Hotel in Somerset-Wes

Erinvale Estate Hotel & Spa is ’n pragtige hotel met ’n Kaap-Hollandse styl in Somerset-Wes. Die hotel het ’n ryk geskiedenis wat terugdateer na die 1700's toe die oorspronklike Kaap-Hollandse plaashuis gebou ...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 159 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 10 km vanaf Somerset-Wes

Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Hotel in Strand, Helderberg

Dié hotel met sy uitsigte oor die majestueuse Valsbaai-kuslyn en ligging tussen magtige berge soos die Helderberg en die wêreldbekende Tafelberg bied 'n pragtige ligging, uitstekende kos en puik diens. Die Ocean ...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Hotel in Strand, Helderberg

Peninsula Bay Rooms is 'n oopplan-ateljee op die strandfront in die veilige Peninsula Bay-kompleks in die Strand. Dit het 'n pragtige berg- en see-uitsig. Die ateljee bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaaparea het ...

40% af Langtermyn-verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR2 370
R1 422
per nag, vir 2 mense
Hotel in Gordonsbaai, Helderberg

Krystal Beach Hotel is op die idilliese Harbour Island se waterfront in Gordonsbaai geleë. Dié hotel bied 'n lieflike uitsig oor die marina en is ideaal geleë, net 37,7 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af. ...


Hotelle binne 50 km vanaf Somerset-Wes

Vanaf
R2 075
per nag (plek vir 2)
Hotel in Boland, Kaapse Wynlande

The Spier Hotel is op een van die oudste wynplase in Suid-Afrika, met 'n geskiedenis wat in 1692 begin, geleë en bied B&B-verblyf in die Kaapse Wynlande. Hierdie historiese hotel het 'n lewendige atmosfeer en is di...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Hotel in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

107 Dorpstraat Boutique Hotel bied intieme, moderne verblyf wat ideaal is vir oordeelkundige vakansiegangers en sakelui. Dié hotel is in die hartjie van Stellenbosch geleë, naby aan eksklusiewe winkeltjies, koffie...

30% af Langtermyn-verblyf!
VanafR2 900
R2 030
per nag (plek vir 2)
Hotel in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Batavia Boutique Hotel is in die hartjie van historiese Stellenbosch geleë. Hierdie klassieke gastehuis uit die 19de eeu bied luukse en ruim kamers wat versier is met antieke en kontemporêre stukke soos pragtige r...

Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Hotel in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

The Stellenbosch Hotel spog met 'n puik ligging in die hartjie van die historiese dorpie Stellenbosch. Die hotel is gebou op grond wat toegeken is deur Goewerneur Simon van der Stel tussen 1692 en 1701. Die gebou is...

Vanaf
R1 655
per nag, vir 2 mense
Hotel in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Eendracht Hotel is in Stellenbosch, 'n bekende Wes-Kaapse dorp wat bekend is vir sy pragtige landskappe, voetslaanroetes en wynproe. Verblyf is beskikbaar in 12 eenhede wat slaapplek vir tot 25 gaste bied. Al die k...

Vanaf
R2 490
per nag, vir 1
Hotel in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Coopmanhuijs is in 1713 gebou, een van die eerste spoggerige huise in die Stellenbosch se historiese hartjie. Vandag bied Coopmanhuijs Boutique Hotel & Spa luukse verblyf omring deur stylvolle winkels, galerye, muse...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Somerset-Wes hotelle blad - loer bietjie na ons lekker verskeidenheid van hotelle hieronder, of gaan besoek ons algehele Somerset-Wes akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Somerset-Wes akkommodasie soek. Sodra jy die beste hotel akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]