Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Somerset-Wes

4.6 / 5  
volgens 252 resensies
Lees regte resensies van Somerset-Wes van 252 geverifieerde gaste.
Indien jy Somerset-Wes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Somerset-Wes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Somerset-Wes wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Somerset West Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Somerset-Wes Wildsplase

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges;
  • Prysklas
20% af Weeksdae!
VanafR1 750
R1 400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Somerset-Wes

Lalapanzi Lodge lê tussen die voorheuwels van die Hottentots-Holland Natuurreservaat, net buite Kaapstad. Dié lodge is weggesteek tussen wingerd, woud en fynbos. Dit is gemáák vir gaste wat lekker wil ontspan en...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Somerset-Wes

Gedurende die vroeë dae van die Kaap, het baie waens die ruwe en veeleisende pas oor die Hottentots Hollandberge na die Overberg, en die misterieuse binneland van die Suid-Afrikaanse platteland, aangepak. Daar was ...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 162 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Wildsplase binne 10 km vanaf Somerset-Wes

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Lodge in Gordonsbaai, Helderberg

Le Bay Guest House is aan die voet van die Hottentots-Hollandberge in Gordonsbaai geleë. Dit is slegs 100 m van die strand af en is stapafstand vanaf die bekende Bikini Beach. Le Bay het 9 moderne kamers wat alma...

Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Lodge in Mountainside, Helderberg

View Lodge is in die voorheuwels van die Hottentots-Hollandsberge in Gordonsbaai geleë. Dit bied nie net ongelooflike uitsigte oor Valsbaai nie, maar deel ook 'n parkgordel met ou dennebome waar gaste die voëltjie...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 113
R890
per nag, vir 2 mense
Lodge in Gordonsbaai, Wes-Kaap

Colourful Manor Luxury Lodge is ’n moderne gastehuis bo die seedorpie Gordonsbaai, op ’n ruim stuk fynbos wat 4 hektaar groot is. Gaste kan die natuurlike omgeiwng geniet terwyl hulle steeds naby geriewe is. Die...


Wildsplase binne 50 km vanaf Somerset-Wes

Vanaf
R0
per nag (plek vir 2)
Lodge in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

De Zalze Lodge is 'n Kaaps-Hollandse gastelodge in die Kleine Zalze-landgoed wat met 'n uitsig oor die welige wingerde en op die asemrowende Stellenboschberge spog. Hierdie luukse lodge is op die eerste skoonveld va...

30% af Weeksdae!
VanafR1 890
R1 323
per nag (plek vir 2)
Lodge in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Cultivar Guest Lodge is tussen die prentjiemooi Stellenboschberge en die pragtige wingerde, net 7 km van die middedorp af en bied 'n rustige wegbreek in 'n groot laventeltuin. Al 16 kamers is uniek versier. Verbly...

Vanaf
R1 430
per nag, vir 2 mense
Lodge in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Evergreen Lodge is in die skadu van eeueoue Eikebome gebou en word omring deur asemrowende uitsigte oor die berge en wingerde. Die gastehuis is in die hartjie van historiese Stellenbosch geleë, is 'n maklike 4 minu...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Lodge in Grabouw, Wes-Kaap

Grabouw Lodge bied verblyf in gastekamers naby die N2-hoofweg in Grabouw. Die lodge is oorkant 'n winkelsentrum en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek op pad na verskeie bestemmings. Die ...

60% af Aanbod!
VanafR2 783
R1 113
per nag (plek vir 2)
Lodge in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

The Log Cabin is in die hartjie van Devon Valley in die Kaapse Wynlande geleë en dit het 'n pragtig uitsig op die berge rondom Stellenbosch en die wingerde wat oor die heuwels kronkel. The Log Cabin bied geriefli...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Somerset-Wes wildsplase blad - loer bietjie na ons lekker verskeidenheid van wildsplase hieronder, of gaan besoek ons algehele Somerset-Wes akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Somerset-Wes akkommodasie soek. Sodra jy die beste wildsplaas akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]