Resensies van Somerset West

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Somerset West bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.59 uit 5 gekry volgens 252 resensies.
. - 12th July 2016
staying in Somerset-Wes
Hier wil ek meer gereeld vakansie hou!
. - 14th June 2016
staying in Somerset-Wes
Ek was aangenaam verras oor die dorp - sal dit definitief weer gebruik as vertrekpunt vir 'n Kaapse besoek.
. - 4th June 2016
staying in Somerset-Wes
Mooi skoon dorp wat baie goed geleë is.
. - 1st June 2016
staying in Somerset-Wes
Baie gerieflik geleë en binne kort afstand van baie toeriste-aantreklikhede.
. - 15th April 2016
staying in Somerset-Wes
As jy nie 'n kar het nie, moenie stres nie! Ons het die Uber gebruik om rond te ry en dit was uitstekend. Pragtige area onder die berg en naby aan verskillende plekke soos die Strand en Stellenbosch. Baie wynplase in die omgewing ook.
. - 14th April 2016
staying in Somerset-Wes
Not to be missed! More space, more greenery, more wildlife, less people without any compromise on quality goods or shops.
. - 9th April 2016
staying in Somerset-Wes
Dis maar net lekker in die Kaap, veral as die weer 'n slag perfek is.
. - 4th April 2016
staying in Somerset-Wes
Somerset-Wes is fantasties en baie puik geleë vir enige een wat die Kaap wil verken.
. - 31st March 2016
staying in Somerset-Wes
Al die nodige winkels is sommer lekker naby mekaar geleë en ons sal beslis terugkeer na Somerset Wes.
. - 30th March 2016
staying in Somerset-Wes
Dis die omgewing waar ek grootgeword het, en natuuurlik kom ek gereeld terug uit Gauteng hierheen. Beste plek in die wêreld.
. - 30th March 2016
staying in Somerset-Wes
Oulik.
. - 17th March 2016
staying in Somerset-Wes
Somerset-Wes is naby aan baie toeristeaantreklikhede - die Wyndistrikte, die see, en nie te ver van die Kaap nie. Dis weg van die erge gewoel van die Kaap, en tog maklik bereikbaar. En in Maartmaand: Gerieflik naby die Woordfees!
. - 16th March 2016
staying in Somerset-Wes
Beautiful green area in the midst of some of the best Cape wineries.
. - 14th March 2016
staying in Helena Heights, Somerset-Wes
Daar is nie 'n groot verskeidenheid van eetplekke in die omgewing nie.
. - 7th March 2016
staying in Helena Heights, Somerset-Wes
Nice and quiet area to be in when you want to explore Cape Town and the Eastern Cape.
. - 17th February 2016
staying in Helena Heights, Somerset-Wes
Baie netjiese uitbreiding.
. - 14th February 2016
staying in Helena Heights, Somerset-Wes
Rustige ligging in een woonwijk.
. - 1st February 2016
staying in Somerset-Wes
Ek dink dat Somerset-Wes onderskat word as 'n toeristebestemming teenoor 'n plek soos byvoorbeeld die Strand. Vir 'n paar ekstra kilometer see toe kry jy darem 'n uitsig wat min plekke kan aanbied en die spesifieke B&B maak ander plekke soos Stellenbosch sommer maklik bereikbaar. Ek was werklik verbaas om slaapplek teen die prys te kry. My denke oor Somerset-Wes was dat dit slegs peperduur verblyf sou beskibaar hê. Pragtige plek en Boertjie & Mademoiselle het nog lank nie die laaste van ons gesien nie.
. - 27th January 2016
staying in Helena Heights, Somerset-Wes
Helena Heights is 'n baie mooi, rustige, skoon omgewing.
. - 26th January 2016
staying in Helena Heights, Somerset-Wes
Baie netjiese area.
. - 18th January 2016
staying in Helena Heights, Somerset-Wes
Lieflike area baie naby aan winkels en Malls.
. - 15th January 2016
staying in Somerset-Wes
Goeie ligging en naby die Kaap.
. - 10th January 2016
staying in Somerset-Wes
Ons wil daar kom bly. Dis skoon en rustig.
. - 6th January 2016
staying in Somerset-Wes
Ek sal enige tyd weer daarheen gaan.
. - 5th January 2016
staying in Somerset-Wes
Pragtige dorp. Jammer dat gastehuis eienaars besoekers uitbuit net omdat die omgewing mooi is.
. - 3rd January 2016
staying in Somerset-Wes
Dit is 'n wonderlike verblyf, die skoonheid, vars natuur, die ligging, vriendelikheid van mense, hulpvaardigheid. Om alles op tesom in een woord dit is AWESOME.
. - 30th December 2015
staying in Somerset-Wes
Goed geleë naby wynplase en Route 44 mark.
. - 29th December 2015
staying in Somerset-Wes
DIE HEEL BESTE PLEK OM TE WEES. NABY ALLE GOEIE BESIENSWAARDIGHEDE, KAAPSTAD EN DIE LUGHAWE.
. - 27th December 2015
staying in Somerset-Wes
Indien ek ooit Kaap toe trek sal ek Somerset-Wes my blyplek maak. Mooi, skoon en gemaklik geleë naby snelweë.
. - 18th December 2015
staying in Somerset-Wes
Goed en sentraal.
. - 10th December 2015
staying in Somerset-Wes
Baie aangenaam, was baie warm maar gaan nie kla oor die weer nie. Dit was baie lekker.
. - 11th November 2015
staying in Somerset-Wes
Baie mooi.
. - 2nd November 2015
staying in Somerset-Wes
Puik.
. - 26th October 2015
staying in Somerset-Wes
Oulike dorp!
. - 1st October 2015
staying in Somerset-Wes
Beautiful town with nice site seeing.
. - 8th September 2015
staying in The Links, Somerset-Wes
Quiet area but very central.
. - 26th May 2015
staying in Somerset-Wes
Puik en 'n goeie vakansiebestemming.
. - 24th April 2015
staying in Somerset-Wes
Dis 'n puik ligging - naby die lughawe, Stellenbosch, Franschhoek, Paarl, talle wynplase, restaurante, markte, te veel om op te noem.
. - 22nd April 2015
staying in Somerset-Wes
Pragtige dorp, ongelooflik netjies!
. - 16th April 2015
staying in Somerset-Wes
Hang van mens se behoefte af en tipe vakansie wat jy beoog. In ons geval was dit ideaal.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]