Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (24)
B&Bs (6)
Wildsplase (2)
Hotelle (2)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Sonnedal

4.6 / 5  
volgens 9 resensies
Lees regte resensies van Sonnedal van 9 geverifieerde gaste.
Indien jy Sonnedal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Sonnedal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sonnedal B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sonnedal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sonnedal B&Bs

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas

B&Bs binne 10 km vanaf Sonnedal

Vanaf
R1 050
per nag, vir 3 mense
B&B in Randburg, Johannesburg

Comfort Zone is ’n privaat woonstel in die rustige, lowerryke woonbuurt Randparkrif in Randburg, wat sentraal is aan sakebestemmings, gewilde plekke en die Randpark Gholfbaan. Hierdie woonstel bied ’n skoon, ger...

Vanaf
R898
per nag, vir 2 mense
B&B in Muldersdrift, Krugersdorp

The Overnight is in The Bridge Wedding Venue geleë en bied gehalte-verblyf vir gaste wat 'n troue bywoon, sakereisigers en oornaggaste. Die verblyf beskik oor 3 gerieflike kamers wat elkeen 'n en suite-badkamer en...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton, Johannesburg

Tiree is 'n B&B met 'n verskil, 'n oase van luukse rustigheid en stilte. Jy kan kies tussen luukse privaatheid of jy kan saam met jou gasheer en -vrou, Bernie en Paddy Munn, aansluit vir skemerkelkies saam met kersl...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Randpark, Randburg

49-on-Cherry Bed & Breakfast is in Randpark, 'n netjiese, gevestigde, boomryke voorstad geleë met Cherry-laan wat bekend is vir sy pers Jacaranda-bome. Die gewilde Randpark Gholfbaan en Randburg Sportgronde, Ticket...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 3 mense
B&B in Randburg, Randpark

Fifteen on Fairway bied gerieflike B&B-verblyf in 'n luukse, smaakvol versierde suite in Randpark in Randburg. Ons is stapafstand van die Randpark Gholfklub af en ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Die k...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
B&B in Muldersdrift, Krugersdorp

Riverstone Lodge is in Muldersdrift op die oewer van die Krokodilrivier en bied luukse verblyf, restaurante, 'n trou-venue en konferensiegeriewe. Die lodge is in 'n ontwerperstuin en bied Standaardkamers met lugve...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Bryanston, Epsom Down

Dikalo Highston bied B&B-verblyf in Bryanston. Die gastehuis is naby Mark Karam Podiatrist, Bryan Park-winkelsentrum, die Bryanston-buiteklub en ander besienswaardighede in die omgewing. Dikalo Highston het 7 kamer...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
B&B in Ferndale, Ruiterhof

Swiss Guest House is in Fernadel, Randburg en bied gerieflike verblyf sowat 500 m van die Brightwater Commons af. Ons bied 'n keuse van 8 ruim dubbel- en gesinskamers wat elkeen ingerig is met 'n dubbelbed of 'n du...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R510
per nag, vir 2 mense
B&B in Kloofendal, Johannesburg

At The View B&B is in die luukse voorstad Kloof en Dal. Die B&B is in 'n rustige tuin met 'n mooi uitsig oor die Kloof en Dal Natuurreservaat. Die B&B bied verblyf in 5 slaapkamers in die huis, asook in 'n atelje...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Northcliff, Blackheath

Northcliff Bed and Breakfast is sentraal geleë in die noorde van Johannesburg, net 15 minute van Sandton en die middestad af. Hierdie lieflike akkommodasie is ideaal vir sakereisigers en toeriste. Elke kamer besk...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Sonnedal B&Bs blad - loer bietjie na ons groot versameling van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons hoof Sonnedal akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Sonnedal akkommodasie soek. Sodra jy die beste B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]