Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Dorpe
Alldays (6)
Waterspoort (1)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (38)
B&Bs (3)
Lodges (14)
Hotelle (1)
Gastehuise (11)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Soutpansberge

4.1 / 5  
volgens 11 resensies
Lees regte resensies van Soutpansberge van 11 geverifieerde gaste.
Indien jy Soutpansberge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Soutpansberge.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Soutpansberge B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Soutpansberg Mountains Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Soutpansberge B&Bs

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
B&B in Louis Trichardt, Soutpansberge

Tshedza Guest Lodge bied B&B-verblyf in Louis Trichardt. Die gastehuis is die ideale basis vanwaar die natuurreservate en ander besienswaardighede naby die dorp verken kan word. Verblyf is beskikbaar in 13 individu...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Soutpansberge

Marlothii Lodge is op die R521 tussen Polokwane en Dendron geleë. Kom ervaar die stilte en rustigheid van die Bosveld saam met jou familie. Die lodge bied gehalteverblyf in 'n verskeidenheid kamersoorte wat in elk...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
B&B in Makhado, Soutpansberge

Is jy op soek na akkommodasie in Louis Trichardt? Mount Azimbo Lodge (gastehuis en B&B) is geleë in Limpopo, 12 km noord van Louis Trichardt (Makhado). Jy kan in die gastehuis bly of in 'n selfsorgkothuis. Beleef ...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 37 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 100 km vanaf Soutpansberge

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Musina, Limpopo

iLala Country Lodge is gebou op 'n koppie wat uitkyk op die Limpoporiviervallei, met 'n panoramiese uitsig oor die reuse kremetartbome en Zimbabwe se heuwels in die verte. iLala Country Lodge is geleë op die roet...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Musina, Limpopo

Matoppi B&B is in Musina in Limpopo geleë en dis naby al die geriewe wat jy nodig het. Die gastehuis is net 12 km vanaf Beitbrug - die grenspos tussen Zimbabwe en Suid-Afrika. Ons is al 15 jaar lank in die bedryf e...


B&Bs binne 200 km vanaf Soutpansberge

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Bendor Park, Limpopo

Hanna's Place is in 'n stil woonbuurt in Polokwane geleë en bied 2 gerieflik gemeubileerde kamers. Dié kamers, Protea en Strelitzia, het gemaklike beddens en elke kamer het 'n privaat badkamer. Linne en handdoeke...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Welgelegen, Bendor Park

Casa Elefante bied bekostigbare oornagverblyf in 'n bekoorlike B&B in Polokwane. Die eenheid het 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n sto...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Sterpark, Bendor Park

By Georeen Guest House is ons trots op ons hartlike gasvryheid, diens en pragtige tuin. Ons bied waarde vir geld deur gerieflike verblyf teen bekostigbare en mededingende tariewe te voorsien. Gaste het 'n keuse van...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Sterpark, Bendor Park

The Leopard Tree is 'n gastehuis wat in die spoggerige voorstad Sterpark in Polokwane geleë is, en B&B-verblyf bied. The Leopard Tree word deur die eienaar bestuur en is ideaal vir gaste wat op soek na 'n gerieflik...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
B&B in Sterpark, Bendor

Steendal Guest Houseis geleë in 'n rustige tuin in Polokwane. Die gastehuis is slegs 7 km van die lughawe en het ook maklike toegang tot die hoofpaaie. Elkeen van die pragtig versierde kamers het 'n en suite-badk...

Bladsy:
1
2
Wys 1 tot 10

Welkom by die Soutpansberg Berge B&Bs blad - loer bietjie na ons lekker reeks van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons hoof Soutpansberg Berge akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Soutpansberg Berge akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]