Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Waterspoort (1)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (39)
B&Bs (4)
Wildsplase (16)
Hotelle (2)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (7)

Resensies van Soutpansberge

4.2 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van Soutpansberge van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy Soutpansberge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Soutpansberge.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Soutpansberge wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Soutpansberg Mountains Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Soutpansberge Wildsplase

16 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Soutpansberge

Chinaka Game Lodge is 'n privaat, afgeleë en bekostigbare lodge in die hartjie van die Bosveld in Limpopo. Dié lodge is naby Vivo en Alldays, net 3,5 uur se ry vanaf Pretoria en op pad na die Mapungubwe Wêrelderf...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Lodge in Louis Trichardt, Soutpansberge

The Ultimate Lodge 'n kort mottoris vanaf Louis Trichardt op die Bluegumspoort-roete met min verkeer in die mistieke Soutpansberge. Dié lodge is gerieflik geleë op pad na die Krugerwildtuin, Musina, Venda, Mapungu...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 000
R850
per nag, vir 2 mense
Lodge in Makhado, Soutpansberge

Mashovhela Bush Lodge bied 3-ster eko-verblyf by die Morning Sun Natuurreservaat noord van Louise Trichardt in die hartjie van die Soutpansberge in die noorde van Limpopo. Dit is ideaal vir 'n gesinsvriendelike wegb...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Soutpansberge

Iphofolo Lodge is op 'n wildplaas wat 1200 hektaar groot is, met meer as 30 soogdierspesies en sowat 350 voëlspesies. Die lodge bied die ideale wegbreek vanaf die stad of diegene wat al die besienswaardighede in Li...

Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Soutpansberge

Dzata Lodge & Game Ranch het in 2011 sy deure oopgemaak en is in die Bandelierkop-omgewing in die skadu van die pragtige Soutpansbergreeks geleë. Die hoofhek is maklik bereikbaar met 'n teerpad en die lodge bied 'n...

Vanaf
R2 040
per nag (plek vir 2)
Lodge in Soutpansberge

Mogalakwena River Lodge bied die ideale rustigheid vir gaste om 'n intieme ervaring te geniet. Dit is in die Limpopo-riviervallei langs die oewer van die Mogalakwena-rivier geleë. Dié holistiese Afrika safari-kamp...

Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Soutpansberge

Zulani Safaris is 'n privaat wildplaas wat in die Soutpansberge in Limpopo-provinsie geleë is. Dit word omring deur 'n groot verskeidenheid wild in die oop vlaktes, bosveld en doringveld. Die kampe is in die pragt...

Vanaf
R1 570
per nag, vir 2 mense
Lodge in Makhado, Soutpansberge

Madi a Thavha beteken "water van die berg" in TshiVenda. Die lodge is in 'n stil vallei van die Soutpansberg geleë. Hoewel die Noorde van Limpopo meer bekend is vir sy oorvloedige wild en kremetartboom-sonsondergan...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Soutpansberge

Sandriver Safari Lodge is 44 km vanaf Louis Trichardt in die Bosveld geleë. Verblyf word in 3 versteekte chalets met lugversorging, stapafstand vanaf die hooflodge aangebied. Elke eenheid het slaapplek vir 5 gaste...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Lodge in Waterspoort, Soutpansberge

Mafunga Lodge is geleë in die hartjie van die Limpopo Bosveld en is die ideale plek vir 'n ware boswegbreek. Hierdie selfsorg-lodge bied 6 groot gerieflike slaapkamers waar tot 15 gaste kan slaap. Die oopplan-verm...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Lodge in Soutpansberge

Blouberg Camp is in 'n afgesonderde deeltjie van die wêreld, aan die onderpunt van die Blouberge, geleë. Die omgewing is ideaal vir voetslaan en rotsklim. Avonturiers wat geïnteresseerd is in plaaslike kulture sa...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Louis Trichardt, Soutpansberge

Louis Trichardt Lodge is aan die voet van die majestueuse Soutpansberge in Limpopo. Dit is Suid-Afrika se mees noordelike bergreeks en dié rotsagtige terrein is die tuiste van 'n gewilde besienswaardigheid - die ma...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Lodge in Vivo, Soutpansberge

Charcoal Lodge is in Vivo in die hartjie van Limpopo geleë. Dis die ideale oornagbestemming vir gaste onderweg na Zimbabwe, Botswana en die Krugerwildtuin. Verblyf word in 8 slaapkamers met en suite-badkamers aang...

Vanaf
R830
per nag (plek vir 2)
Lodge in Soutpansberge

Diep in die hartjie van die Limpopo Provinsie, omring deur die okerkranse van die majestueuse Makgabeng-plato en haar beeldskone buurman, Blouberg, is Makgabeng Farm Lodge geleë. Dié area is befaamd vir sy antieke...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Soutpansberge

MonCherié is 'n stylvolle en elegante venue in die hartjie van die bos naby Dendron. Dit word deur ‘n gesin bestuur en gaste kan hier trou of net ‘n vreedsame wegbreek geniet. Daar is verskeie verblyfopsies. ...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Soutpansberg Berge wildsplase blad - loer bietjie na ons lekker reeks van wildsplase hieronder, of gaan besoek ons hoof Soutpansberg Berge akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Soutpansberg Berge akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte wildsplaas akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za