Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (27)
B&Bs (2)
Lodges (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (11)
Selfsorg-eenhede (10)

Resensies van Springbok

4.2 / 5  
volgens 301 resensies
Lees regte resensies van Springbok van 301 geverifieerde gaste.
Indien jy Springbok besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Springbok.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Springbok gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Springbok Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Springbok Gastehuise

11 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Springbok

Daisy Country Lodge is 'n oase in hierdie halfwoestyn, met asemrowende uitsigte oor die koppies en valleie. Verblyf beskik oor verskeie kamers, elkeen smaakvol versier met privaat badkamers. Sekere kamers is rolst...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Springbok

Boesmanland Guest House is in die unieke dorpie genaamd Springbok, in die hartjie van die Namakwaland, geleë. Dit is op die N7-hoofweg tussen Kaapstad en Namibië, en bied die perfekte oornagplek vir reisigers en b...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Springbok

Mountainview Guesthouse is op 'n heuwel in die pragtige Springbok. Dié dorp is 'n gewilde oorslaapplek vir reisigers onderweg na Namibië. Die gastehuis het slaapplek vir 20 gaste in 10 gastekamers met privaat ing...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Springbok

Kliprand Guesthouse is in die pragtige dorpie van Springbok geleë, wat bekend is as Namakwaland se "Blommestad". Dis die perfekte oorstopplek op die N7-hoofroete tussen Kaapstad en Namibië. Akkommodasie bestaan ...

Vanaf
R1 360
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Springbok

Kleinplasie is ideaal vir gaste wat op soek is na goeie gehalte, stylvolle, gerieflike en rustige akkommodasie met die ware Namakwaland-gasvryheid waarvoor die streek so bekend is. Kleinplasie is die ideale oorslaa...

Vanaf
R1 085
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Springbok

Desert Rose Guest House and Self-catering is in Springbok in die hartjie van die Noord-Kaap se Namakwaland geleë. Die gastehuis bied B&B- en selfsorgverblyf teen sakpas-tariewe. Die huis is gerieflik stapafstand va...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Springbok

Elkoweru Gastehuis is een van die oudste en mees gevestigde gastehuise in Springbok, die hartklop van Namakwaland. Ons streef daarna om elke gas elke keer so tuis as moontlik te laat voel en handhaaf 'n hoë 3-ster-...

Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Springbok

Annie's Cottage is in Springbok geleë en bied gerieflike akkommodasie waar moeë reisigers tuis sal voel. Gedurende Augustus tot Oktober wanneer die Namakwalandse blomme blom, vergelyk niks met die skoonheid van on...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Springbok

Senocsa Country House is 'n gerieflike gastehuis in Springbok, in Namakwaland. Plaaslike winkels en eetplekke is sommer om die draai van ons. Ons het 4 en suite-kamers. Elke kamer het 'n waaier, klein yskassie en ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Springbok

As jy op soek is na akkommodasie in Namakwaland is The Olive Tree net vir jou. Ons bied bekostigbare, luukse verblyf. As jy eers een keer hier was, sal jy nooit weer elders in Namakwaland blyplek soek nie! Ons is h...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 10

Welkom by die Springbok gastehuise blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons hoof Springbok akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Springbok akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]