Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (27)
B&Bs (2)
Lodges (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (11)
Selfsorg-eenhede (10)

Resensies van Springbok

4.2 / 5  
volgens 301 resensies
Lees regte resensies van Springbok van 301 geverifieerde gaste.
Indien jy Springbok besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Springbok.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Springbok selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Springbok Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Springbok Selfsorg-eenhede

10 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Springbok

Sperrgebiet Lodge is op die plaas Sperrgebiet wat 10 km buite Springbok, 2,3 km vanaf die N7, in die pragtige Namakwaland geleë is. Die plaas is geleë tussen berge en koppies bespikkel met kokerbome in die skilder...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Springbok

Chef's @ 6 is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-tuinwoonstel in Springbok. Dit kan 4 gaste akkommodeer. Dié tuinwoonstel het lugversorging vir gaste se gerief en 'n privaat ingang. Die slaapkamer is gemeubileer...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Springbok

Arendsnest bied gerieflike verblyf in 'n rustige omgewing teen 'n koppie in Springbok. Verblyf word gebied in 4 eenhede. Visarend het slaapplek vir 2 gaste, terwyl Witkruisarend plek vir 4 gaste (2 volwassenes en ...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Springbok

Liefland Selfsorg Akkommodasie is op 'n skaapplaas 9 km buite Springbok geleë. Die moderne huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkel...

Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Springbok

Gina's Place is 'n gerieflike gemeubileerde woonstel vir 4 gaste in Springbok. Die woonstel is op die eienaar se perseel met 'n privaat ingang en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en ...

Vanaf
R1 925
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Springbok

Koperberg Gaste Huis is op 'n skaapplaas net 5 km buite Springbok geleë en bied selfsorgverblyf aan 5 gaste. Dié huis word deur die Kamiesberge omring en bied 2 slaapkamers met lugversorging en en suite-badkamers...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Springbok

Dié pragtige en gerieflike woonstelle is in Springbok in die hartjie van Namakwaland geleë. Dit is net 'n klipgooi van tipiese Namakwalandse dorpies soos Alexanderbaai, Pofadder, Garies, Kleinzee en Port Nolloth a...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Springbok

Namakwa Chalets bied privaat selfsorgverblyf en is in Springbok in die Noord-Kaap geleë. Gaste kan kies tussen Chalet A, B, of C. Elke eenheid het lugversorging vir gaste se gemak. Chalet A en B het elkeen 'n dubb...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Springbok

Cat Nap Accommodation bied bekostigbare oornagverblyf in Springbok. Daar word gereeld na die dorp as die blommehoofstad van Namakwaland verwys en dis wêreldbekend vir die asemrowende veldblomkombers wat die hele om...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Springbok

Nettie's Overnight Accommodation is in Springbok geleë en het slaapplek vir 5 gaste in 2 eenhede. Dié oopplan-eenheid, Eenheid 1, het 'n uitsig oor die tuin en dorp, en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n enk...

Verwyder Filters

Jy sien net 10 uit die moontlike 28 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 10

Welkom by die Springbok selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Springbok akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Springbok akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]