Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Dalview (5)
Kenleaf (4)
Selcourt (1)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (16)
B&Bs (1)
Wildsplase (1)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Springs

4.3 / 5  
volgens 24 resensies
Lees regte resensies van Springs van 24 geverifieerde gaste.
Indien jy Springs besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Springs.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Springs B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Springs Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Springs B&Bs

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs

B&Bs binne 50 km vanaf Springs

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Spartan, Johannesburg

Big 5 Guesthouse is gerieflik geleë 5 km van OR Tambo Internasionale Lughawe. Hierdie pragtige gastehuis is luuks afgewerk en gemeubileer. Die huis is in die middel van 'n baie aangename woonbuurt en net 'n paar mi...

Vanaf
R1 005
per nag, vir 2 mense
B&B in Bedfordview, Germiston

Sky Blue Bed & Breakfast bied verblyf in gastekamers in Bedfordview, Johannesburg. Die gastehuis het die ideale ligging, 15 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en ander geriewe in die omtrek. Verblyf by Sky...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
B&B in Alberton, Johannesburg

Sha-Mani is 'n 4-ster-lodge geleë in die middel van Alberton. Die lodge is smaakvol versier en bied 3 trousale, konferensiegeriewe, asook braaigeriewe. Daar is 41 ruim en smaakvol versierde gastekamers. Elke kame...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Edenvale, Dowerglen

Voel die dinamiese puls van Johannesburg en ervaar ons gasvryheid in 'n rustige en vredevolle omgewing. Wise and Peace Lodge bied en suite kamers toegerus met moderne geriewe. Hierdie uitstekende bed en ontbyt is g...

Vanaf
R995
per nag, vir 2 mense
B&B in Edenvale, Elma Park

Cosy Den is geleë in 'n huis met 'n heerlike tuin in Elma Park, 'n stil sekuriteitskompleks in Edenvale. Ons bied vreedsame verblyf in 'n tipiese Suid-Afrikaanse tuiste. Die gastehuis bestaan uit luukse suites wat ...

Vanaf
R970
per nag, vir 2 mense
B&B in Alberton, Johannesburg

Ascot Mews Lodge is in 'n pragtige, rustige tuin geleë naby Alberton se middestad en net 30 minute van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Hierdie herehuis is soos iets uit 'n sprokie en sy stalle was eens die tu...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Edenvale, Elma Park

Villa Stella het 'n 4-ster-gradering by die TGCSA en GHASA en word ook hoogs aanbeveel deur die AA. Ons is die omheinde Elmapark-buurt in Edenvale geleë, die ideale ligging vir sakereisigers na aan Edenvale en die ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Edenvale, Dowerglen

Newlife Bed & Breakfast is in Edenvale, sowat 10 km van OR Tambo Internasionale Lughawe af geleë. Verblyf word gebied in 8 gastekamers wat elk beskik oor 2 enkelbeddens, 'n koninggroottebed of koningingrootte-bed....

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
B&B in Kemptonpark, Johannesburg

Airport Diamond Guest House is in Kemptonpark in Johannesburg en is net 2,8 km vanaf Festival Mall en 7,8 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Dié gastehuis bied gerieflike B&B-verblyf en bied 'n keuse van 3...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)

Unit 1913 is in Kempton Park in die Serengeti Gholf- en Wildlandgoed geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n klein gesing of 'n groep vriende. Dit is lekker naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaar...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Springs B&Bs blad - loer bietjie na ons lekker reeks van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons algehele Springs akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Springs akkommodasie soek. Sodra jy die beste B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za