Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Dalview (5)
Kenleaf (4)
Selcourt (1)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (14)
B&Bs (1)
Wildsplase (2)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Springs

4.3 / 5  
volgens 24 resensies
Lees regte resensies van Springs van 24 geverifieerde gaste.
Indien jy Springs besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Springs.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Springs wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Springs Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Springs Wildsplase

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges

Wildsplase binne 100 km vanaf Springs

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hartbeespoort, Bojanala

Tropical Gardens Lodge bied sakpasverblyf en is 5 minute se ry van Hartbeespoortdam af geleë. Dit is ideaal geleë vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oorslaappplek naby 'n verskeidenheid besienswaardighede e...

Vanaf
R1 780
per nag, vir 2 mense
Lodge in Dinokeng, Leeuwkloof Valley

Zebra Country Lodge bied verblyf in 'n lowerryke bosveldomgewing net 30 km van Pretoria en 85 km van die O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Die lodge bied pragtige uitsigte oor die heuwels in die verte en 'n vers...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R940
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Dinokeng, Leeuwkloof Valley

KwaThabisile Game Lodge is 'n egte toevlugsoord net 'n uur vanaf Johannesburg en O.R. Tambo lughawe, en net 30 minute se ry vanaf Pretoria. Die lodge is in die hartjie van Gauteng, "Dinokeng" ('n plek van riviere) ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Wieg van die Mensdom, Gauteng

Mokoya Lodge bied B&B-verblyf op 'n privaat plaas, net 10 tot 15 minute se ry vanaf Hekpoort. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike blyplek vir 'n vakansie of sakereis in die Wieg van die Mensdom. ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Lodge in Hartbeespoort, Bojanala

Cock & Bull is 'n kroeg, restaurant en verblyf aan die voetheuwels van die Magaliesberge. Dit is 40 minute vanaf Pretoria, Johannesburg en Rustenburg en 7 km vanaf Hartbeespoortdam. Naweek- en oornagreisigers is mee...

Vanaf
R1 440
per nag (plek vir 2)
Lodge in Dinokeng, Leeuwkloof Valley

Legodimo Game Lodge is 'n vreedsame, luukse wildlodge wat sowat 'n uur vanaf Sandton en Johannesburg se OR Tambo Internasionale Lughawe, en net 30 minute vanaf Pretoria geleë is. Legodimo is 'n Tswana-woord wat "pa...

30% af Weeksdae!
VanafR1 650
R1 155
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Dinokeng, Leeuwkloof Valley

iZapa Bush and Game Lodge skuil in die Bobbejaansberge, net 98 km van Johannesburg af. Dié lodge is in 'n 1000 hektaar-wildreservaat met bosveld en 'n oorvloed wild en voëls. Die omgewing is malariavry, maar dit...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Wes-Rand, Wieg van die Mensdom

Matlapa Lodge kyk uit oor die Magaliesburg-vallei en bied 8 eenhede wat tussen inheemse bome in 'n rustige omgewing geleë is. Die verblyf het 8 losstaande chalets en 1 slaapkamer in die hoofhuis wat slaapplek aan ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Lodge in Vanderbijlpark, Gauteng

Clivia Lodge en Konferensiesentrum is op Lochvaal se oewers op die Vaalrivier geleë. Dit is die ideale venue vir troues, matriekafskeide, besigheids- en privaat funksies. Baie van ons luukse suites het 'n en suite-...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Wes-Rand, Wieg van die Mensdom

Karee & Wild Olive Guest Lodge bied luukse verblyf op 'n plaas waar besoekers hulself met die natuur kan omring. Hier kan gaste tussen wild soos swartwitpensbokke, koedoes, njalas en springbokke, asook verskeie voë...

30% af Weeksdae!
VanafR750
R525
per nag (plek vir 2)
Lodge in Dinokeng, Leeuwkloof Valley

Deruxa Cottages is 53,9 km noord van Pretoria en 30 km vanaf die historiese dorp Cullinan. Dié instansie bied gerieflike verblyf in 5 kothuise wat op ’n 21 hektaar-plaas geleë is, ideaal vir gesinne, vriende en ...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Lodge in Wes-Rand, Wieg van die Mensdom

Avela is in Hekpoort 69 km vanaf Johannesburg en bied verskeie opsies vir troues, onthale, konferensies, verblyf, bekendstellings, gala-etes, sakevergaderings en ander spesiale geleenthede. Die ligging bied toegang ...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Wildsplaas in Dinokeng, Gauteng

DeNyala Game Farm is op 'n 42 hektaar-wildplaas in die buitewyke van Pretoria naby die Dinokeng Privaat Wildreservaat en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en b...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Villiers, Noordelike Vrystaat

Poortje Game Farm bied afgeleë selfsorgverblyf in 'n plaasomgewing op 'n Vrystaatse plaas met grasvelde, versteek tussen heuweltjies, met toegang slegs via 'n kronkelende grondpaadjie. Poortje is die ideale naweekb...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Lodge in Gauteng

Mmakosha Lodge bied gastekamers en is sowat 30 km vanaf Pretoria se middestad. Dis die ideale basis vanwaar gaste die omgewing kan verken of oornagverblyf onderweg na verskeie bestemmings. Daar is 17 gastekamers en...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Lodge in Wes-Rand, Wieg van die Mensdom

Hekpoort Private Lodge bied gerieflike verblyf in gastekamers en is op 'n privaat plaas in Hekpoort geleë. Die lodge bied gaste 'n rustige wegbreek van die stadslewe. Verblyf by Hekpoort Private Lodge bestaan uit ...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Lodge in Dinokeng, Leeuwkloof Valley

Die Conclave Country Lodge bied 'n unieke bosveldwegbreek op 'n rustige plaas wat aan Dinokeng Natuurreservaat grens. Die lodge is 30min se ry vanaf Pretoria. The Conclave het 8 selfsorg eenhede namens Mountain vie...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Lodge in Witbank, Tasbet Park

Ledumo Lodge bied B&B-verblyf in Witbank. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf na aan verskeie geriewe in die dorp. Ons bied verblyf in 14 slaapkamers, elkeen soortgelyk dog smaa...

Vanaf
R820
per nag (plek vir 2)
Lodge in Witbank, Mpumalanga

Sleep-Time Guest Lodge is in Witbank naby Emalahleni Privaat Hospitaal, verskeie winkels en sowat 5 km van die Highveld Mall en The Ridge Kasino af geleë. Gemaklike verblyf is beskikbaar in 9 gastekamers wat elkee...

Vanaf
R2 540
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Wes-Rand, Wieg van die Mensdom

Askari Game Lodge & Spa is in Magaliesburg, Gauteng, 'n area wat bekend is vir sy landskaproetes, voetslaanroetes en ikoniese besienswaardighede soos die Mountain Sanctuary Park, Rustig en Sable Ranch-voetslaanroete...

Bladsy:
1
2
3
Bladsy 5 - Wys 81 tot 50

Welkom by die Springs wildsplase blad - loer bietjie na ons lekker reeks van wildsplase hieronder, of gaan besoek ons algehele Springs akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Springs akkommodasie soek. Sodra jy die beste wildsplaas akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za