Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Springs

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Springs bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 24 resensies.

Dalview, Springs

Nellendek Self-catering

"Very peaceful place."

Dalview, Springs

Nellendek Self-catering

"Geen probleem. Sentrum naby gastehuis vir lekker ontbyt!"

Dalview, Springs

Die Dekkers Self-Catering

"Netjiese plek, lekker winkels."

Springs

McHaven

"Dis lekker stil en rustig."

Springs

B @ Home

"Goed geleë en geen probleem met inkopiesentrums nie. "

Springs

B @ Home

"Upcoming town, small industrial revolution taking place. Friendly people."

Springs

McHaven

"Springs is nogal sentraal so ons kon al die areas maklik kry."

Springs

McHaven

"Baie groot plek. En als is bymekaar. Hoef nie ver mall toe te ry nie."

Springs

Sandalwood Guest House

"Algemeen dink ek Springs is 'n baie skoon en netjies dorp. Geleë langs stil mooi dorpe."

Selcourt, Springs

Hadeda Haven

"A very nice area."

Dalview, Springs

Die Dekkers Self-Catering

"Baie sentraal geleë en naby winkelsentrums."

Springs

Stable Inn Conference Centre

"Rustige dorpie. Lekker roadhouse ook in die omgewing. "

Springs

McHaven

"Close enough to Jhb and OR Tambo Airport, without the hassle and bustle of a real big city!"

Springs

B @ Home

"Ons is gemaklik met die dorp. Springs is baie sentraal geleë tussen al die omliggende dorpies. "

Kenleaf, Springs

Greenfig Guest House

"Het nie die area verken nie, maar dit is definitief een van Brakpan se gegoede buurte."

Springs

McHaven

"Ek ken Springs en daarom kan ek sê Springs is 'n baie lekker dorp om in te bly. "

Dalview, Springs

Nellendek Self-catering

"Uber taxi were of great help during our short stay. There is also public transport available."

Dalview, Springs

Villa Con Gracia

"Aangenaam verras."

Dalview, Springs

Tali`s Place

"Pragtige rustige omgewing."

Kenleaf, Springs

Karibu Guest House - Johannesburg

"Puik hanteer en konstante kontak het gemaak dat daar geen twyfel bestaan het oor enige reëlings nie."

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem