Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Dalview (5)
Kenleaf (4)
Selcourt (1)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (16)
B&Bs (1)
Wildsplase (1)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Springs

4.3 / 5  
volgens 25 resensies
Lees regte resensies van Springs van 25 geverifieerde gaste.
Indien jy Springs besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Springs.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Springs selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Springs Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Springs Selfsorg-eenhede

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR600
R540
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Springs

McHaven is 'n selfsorgtuinkothuis op die eienaar se perseel in Springs. Dié tweeslaapkamerkothuis het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n spieelkas, verwarmer teen die muur, staanwaaier,...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dalview, Springs

Die Dekkers Selfsorg is perfek vir diegene wat vertonings by Carnival City of sportgeleenthede wil bywoon of sakebelange aan die Oos-Rand het. Ons ligging is ideaal en naby Mall@Carnival, Carnival City Kasino en die...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R520
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Springs

Cloud 9 Self-catering Accommodation is gerieflik in die woonbuurt Strubenvale in Springs in Gauteng. Die drieslaapkamerhuis is oorkant 'n mediese sentrum geleë sowel as verskeie kitskos-eetplekke, 'n Spar-sentrum e...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dalview, Springs

Nellendek Self-catering is ideaal vir gaste wat die Oosrand vir sake besoek of die Carnival City's Big Top of sportbyeenkomste kom bywoon. Dis naby die Carnival Mall, Carnival City en die lughawe. Verblyf word gebi...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Springs

Park Villa is ’n selfsorgdupleks in ’n sekuriteitskompleks in Springs. Die kompleks is ideaal geleë en is sowat 37 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Dié dupleks het 2 verdiepings en het 2 slaapkamer...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Springs

Schwalben Nest Guest House bied selfsorgverblyf in 'n kothuis in Springs, aan die Oos-Rand van Suid-Afrika. Schwalben Nest is ideaal vir 'n gesin en bied slaapplek vir 4 mense. Dit bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badka...

Verwyder Filters

Jy sien net 6 uit die moontlike 16 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 50 km vanaf Springs

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Benoni, Johannesburg

RSA Lodge is 'n gastehuis wat gehalteverblyf in Benoni bied. Die lodge is ideaal slegs 10 km vanaf die O.R. Tambo Internasionale Lughawe geleë en ook net 2 km vanaf restaurante in die area. Verblyf word gebied in ...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rynfield, Benoni

Roads End Loft is 'n moderne solderwoonstel vir 2 gaste op 'n veilige landgoed in Rynfield. Die solderkamer het 'n dubbelbed, 'n lessenaar en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die moderne kombuis is met 'n stoo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Benoni, Johannesburg

Lekke Cozy bied gehalteverblyf in Northmead, Benoni. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede en slegs 15 minute se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Die woonstel is op 'n r...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 025
R923
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Parkrand, Johannesburg

La Vie En Rose is 'n gerieflike, gemeubileerde privaat eenheid vir 2 mense in Parkrand, Boksburg. Dié eenheid het 'n privaat ingang en 'n koninggrootte-bed. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Springs selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons lekker reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons algehele Springs akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Springs akkommodasie soek. Sodra jy die beste selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za