Indien jy St. Helenabaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in St. Helenabaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van St. Helenabaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St Helena Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
St. Helenabaai akkommodasie
174 lekke plekke om te bly
Duifieklip is 'n seefront-strandhuis in Hannasbaai, St Helenabaai. Dit is klipgooi vanaf die hoogwatermerk en stapa...
Salty Sandals bied selfsorgverblyf in ’n dubbelverdiepinghuis aan die pragtige Weskus. Dié luukse huis is naby die ...
27 On Ray is in Britannia Reef in die kusdorpie Britanniabaai geleë en bied lieflike vakansieverblyf. Dié eenheid i...
One on Ray is 'n lieflike selfsorghuis in die hartjie van Britanniabaai en net 350 m vanaf die hoofstrand, en is id...
The Lazy Daisies is op 'n heuwel in St. Helenabaai geleë en is ideaal vir paartjies wat op soek is na gerieflike, r...
Die Tiki Hut-woonstelle is in Britanniabaai geleë, slegs 250 m van die wit sand van die Goue Myl-strand af. Hierdie...
Forever Blue bied verblyf in St. Helenabaai met 'n lieflike uitsig oor die hawe, die baai en die omliggende omgewin...
Rienks Beach Nook is minder as 100 m vanaf die strand op die Goue Myl geleë en spog met direkte toegang tot die str...
Beach House Britannia Bay bied 'n ontspanne wegbreek met direkte toegang tot die strand. Dit bied luukse selfsorgve...
Surfers Heaven bied selfsorgverblyf in 'n grasdakhuis in Shelley Point, agter 'n permanente groenstrook net 2 minut...