Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (16)
B&Bs (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (12)

Resensies van St James

4.8 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van St James van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy St James besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in St James.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van St James B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St James Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

St James B&Bs

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R858
per nag, vir 2 mense
B&B in St James

Blue On Blue Bed and Breakfast is 'n unieke gastehuis vol kunswerke wat in die prentjiemooi kusdorp, St James geleë is. Dit is aan Valsbaai se kus tussen Muizenberg en Kalkbaai geleë. St James is gerieflik geleë ...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 16 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf St James

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
B&B in Muizenberg, Wes-Kaap

The Muize Bed and Breakfast is 'n gastehuis wat deur 'n familie besit en bedryf word in Muizenberg, Kaapstad. Dié gastehuis is in die Zandvlei Natuurreservaat by 'n riviermonding geleë en bied 'n uitsig op die ber...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Muizenberg, Wes-Kaap

Admiralty B&B is in Cannon Island in Marina da Gama geleë en kyk oor die rustige water van die Zandvlei-riviermonding uit. Dis slegs ’n paar minute weg vanaf die fantastiese strande aan Valsbaai se kus. Verblyf ...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
B&B in Vishoek, Wes-Kaap

Wellwood Lodge bied bed en ontbyt in Vishoek in Kaapstad. Die lodge is net 5 minute se stap vanaf Vishoek se strand, banke, restaurante en winkels. Daar is verskeie kamerkategorieë, almal eenders versier. Elke sla...

Vanaf
R1 115
per nag, vir 2 mense
B&B in Vishoek, Wes-Kaap

Beach and Bay bied gerieflike B&B-verblyf teen Vishoek se strand met onbelemmerde uitsigte oor Vishoek en Valsbaai. Die B&B is ideaal geleë stapafstand van Vishoek se strand en naby Kalkbaai, Simonstad, die Kaappun...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Lakeside, Wes-Kaap

G&G's BnB is aan die voet van die Steenberge in Lakeside geleë, ’n rustige voorstad van Kaapstad, slegs 4 km vanaf Muizenberg se gewilde strand. Daar is 2 ateljees wat ’n asemrowende uitsig op Tafelberg het. ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Muizenberg, Mpumalanga

Geleë op die randjie van die water in Marina da Gama, met pragtige uitsigte oor die water en die berge. Die huis binne maklike bereik van Kaapstad en omgewing, maar nog steeds rustig. Daar is 2 kamers vir gaste wa...

Vanaf
R7 400
per nag (plek vir 8)
B&B in Steenberg Estate, Wes-Kaap

Blue Crane Villa is ’n lieflike villa op die luukse Steenberg Gholflandgoed en bied slaapplek aan 8 gaste. Die villa het 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en en suite-badkamer met ’n...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Kaapstad, Wes-Kaap

Cape Valley Lodge is 'n gastehuis wat verblyf en etes óf selfsorg-verblyf bied en is in Capri, Kaapstad, geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid doendinge. Ons bied ve...

10% af Winteraanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 450
R1 305
per nag, vir 2 mense
B&B in Tokai, Wes-Kaap

Morningside Cottage is in 'n betowerende tuin in die Constantiavallei ingebed. Die opgeknapte Kaaps-Hollandse-styl eenheid bied vreedsaamheid en alle moderne geriewe aan. Ons het 5 mooi kamers, almal met en suite-b...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die St James B&Bs blad - loer bietjie na ons ruim versameling van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons hoof St James akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte St James akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za