Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (16)
B&Bs (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (12)

Resensies van St James

4.8 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van St James van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy St James besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in St James.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van St James gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St James Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

St James Gastehuise

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R3 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in St James

St James Manor is die mees elegante wegbreekplek aan die Valsbaaikus. St James, wat vroeër bekend gestaan het as die 'miljoenêrsmyl', maak tans sy herverskyning as een van die mees moderne buurte in Kaapstad. Di...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in St James

St James Homestead is in St. James geleë, wat vroeër bekend gestaan het as die "miljoenêrsmyl" en tans sy herverskyning maak as een van die mees moderne blyplekke in Kaapstad. Dit bied pragtige see-uitsigte oor V...

Vanaf
R3 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in St James

St James Seaforth Villa is in St James geleë wat geskiedkundig bekend staan as die "miljoenêrsmyl" en tans naam maak as een van die mees moderne plekke om te bly in Kaapstad. Dit bied asemrowende see-uitsigte oor ...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 16 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf St James

Vanaf
R930
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kalkbaai, Wes-Kaap

Castle Hill Guesthouse is minder as 30 minute vanaf die V&A Waterfront af geleë en is ook 'n uitstekende punt waarvandaan die Kaapse wynlande, beeldskone natuurreservate en strande verken kan word. Jou slaapkamer ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kalkbaai, Wes-Kaap

Chartfield Guesthouse is in die bekoorlike kusdorpie Kalkbaai geleë en dit kyk oor die prentjiemooi hawe uit. Die gastehuis en die dorpie herinner jou aan vervloë jare se ouwêreldse bekoring en tog word elke mode...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Muizenberg, Wes-Kaap

Bluebottle Guesthouse is teen die hange van Muizenberg geleë en bied 'n asemrowende panorama-uitsig oor Valsbaai - van Hangklip aan die een kant van die baai tot by Kaappunt op die ander met die dramatiese Hottento...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Muizenberg, Wes-Kaap

Muizenberg Guestique is gebou met Tafelberg-sandsteen en is in die hartjie van Muizenberg. Dié gastehuis is net 300 m vanaf Muizenberg se strand en Surfer's Corner. Daar is 3 stylvolle suites en elke suite het 'n ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kaapstad, Wes-Kaap

Fairways Lodge is in Clovelly op die Kaapse Skiereiland en is halfpad tussen Tafelberg en die Kaappunt Natuurreservaat. Daar is 2 en suite-gastekamers en 'n eenslaapkamerwoonstel. Die woonstel se kamer het 'n konin...

Vanaf
R632
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vishoek, Wes-Kaap

Abington Manor, 'n gastehuis wat ook B&B-opsies bied, is in Vishoek in Kaapstad geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na moderne, gerieflike akkommodasie en hartlike gasvryheid naby die strand en verskeie d...

Vanaf
R1 760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lakeside, Wes-Kaap

Capeblue Manor House is 'n 4-ster-gastehuis in Muizenberg, 'n voorstad van Kaapstad, Suid-Afrika. Manor House is weggesteek in 'n stil doodloopstraat aan die voet van die indrukwekkende Steenberg. Dis in 1927 gebo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die St James gastehuise blad - loer bietjie na ons ruim versameling van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons hoof St James akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte St James akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za