Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (16)
B&Bs (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (12)

Resensies van St James

4.8 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van St James van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy St James besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in St James.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van St James selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St James Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

St James Selfsorg-eenhede

12 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 200
R840
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St James

St James Cottage is in Kalkbaai en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gesinsvriendelike, geskiedkundige kothuis wat stapafstand van St James se strand en getypoel af is. Die kothuis is in 1853 gebou en het baie v...

25% af Winteraanbod!
VanafR1 200
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St James

Millwood is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks tussen die berge en die see in Kalkbaai. Die kompleks is ook langsaan die Dalebrook-getypoel. Dié smaakvol versierde woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 ba...

Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St James

Pentrich Retreat is 'n drieslaapkamer-gesinshuis teen die hange van St James in Kaapstad. Jy kan die egte erfenis van die plek aanvoel in die huis, met asemrowende uitsigte oor die Indiese Oseaan. Die hoofslaapkam...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in St James

SeaLoft bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n solderwoonstel. Die woonstel het 2 slaapkamers en 'n privaat dek met 'n pragtige see-uitsig. SeaLoft is in St. James, naby die strand geleë. SeaLoft bied privaatheid, ...

20% af Winteraanbod!
VanafR1 200
R960
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St James

Baymount View is 'n selfsorghuis met ononderbroke uitsigte oor Valsbaai en Kalkbaai se hawe. Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 groot slaapkamers, elkeen met 'n aparte moderne en suite-badkamer. E...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 800
R2 380
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in St James

Kimberley Cottage is 'n selfsorg-eenheid in Kalkbaai se hoofstraat. Kalkbaai is 'n gonsende vissersdorpie teen die kus van Valsbaai in die Wes-Kaap. Die helder kothuis bied slaapplek vir 6 gaste en is lekker ruim....

15% af Winteraanbod!
VanafR3 500
R2 975
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in St James

The Lookout is 'n ligte, moderne selfsorghuis in St James met ongelooflike panoramiese uitsigte oor Valsbaai. Die huis is bo Danger Beach geleë en is stapafstand van die St James-getypoel en Dalebrook-getypoel af. ...

20% af Aanbod!
VanafR4 000
R3 200
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in St James

As jy die vensters oopmaak kan jy amper die see proe! Bishop's View is 'n luukse selfsorg-villa in die hartjie van Kalkbaai. Dié bekoorlike vissersdorpie is aan die kus van Valsbaai geleë en staan bekend vir sy kl...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St James

14 St James Terrace is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in St. James en bied 'n buitestoep met 'n uitkykdek waar jy 'n uitsig oor die see kan geniet. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers,...

Vanaf
R1 999
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St James

Unit 3 Millwood is 'n stylvolle selfsorgwoonstel teen die see in St James, direk oorkant die see en die getypoel. Dit is net 5 minute se stap vanaf St James se bekende strand en ook net 'n klein entjie se stap na di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die St James selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons ruim versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof St James akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte St James akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za