Indien jy St James besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in St James.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van St James Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St James accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
St James akkommodasie
Bladsy 5 - 4 lekke plekke om te bly
Endless Summer Empire Apartment is 'n selfsorgwoonstel met slaapplek vir 2 gaste op die strandfront in Muizenberg e...
Sea Life is 'n mooi woonstel wat na noord front en op die tweede verdieping van die Empire-gebou op Muizenberg se s...
Oceans Place Empire Apartment is 'n heerlike selfsorgvakansiewoonstel in die Empire-gebou in Muizenberg en dit is i...
Surfers Penthouse is 'n moderne selfsorgwoonstel vir 6 in Muizenberg. Dit het 'n pragtige uitsig oor die see en Val...
Bespoke @ TheEmpire is in Muizenberg geleë en bied selfsorgverblyf aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingroo...
Surferscorner is in Muizenberg halfpad tussen Kaapstad en Kaappunt geleë, en bied branders op jou voorstoep en 'n o...
Empire Apartment is in die hartjie van Muizenberg, digby Surfer's Corner, geleë. Ons is direk oorkant Muizenberg se...
Surfers Sea Loft Empire Apartment is 'n selfsorgwoonstel in die ikoniese Empire-gebou op Muizenberg se strandfront....
The Waves Empire Apartment is 'n tweeslaapkamerwoonstel wat noord front op die eerste verdieping van die Empire-geb...
Beach Loft is 'n selfsorgwoonstel in Muizenberg, 'n rustige kus-voorstad van Kaapstad in die Wes-Kaap. Dit is beken...