Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (133)
B&Bs (15)
Wildsplase (10)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (99)

Resensies van St Lucia

4.6 / 5  
volgens 152 resensies
Lees regte resensies van St Lucia van 152 geverifieerde gaste.
Indien jy St Lucia besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in St Lucia.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van St Lucia gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St Lucia Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

St Lucia Gastehuise

9 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in St Lucia Estuary, St Lucia

Leopard Corner Guest House is 'n vierstergastehuis in St. Lucia op die grens van die woud/groenstrook om St. Lucia. St. Lucia vorm deel van die iSimangaliso-vleilandpark, Suid-Afrika se oudste erfenisgebied. Verbl...

Vanaf
R1 398
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in St Lucia Estuary, St Lucia

Avalone Guest House is in St Lucia en bied toegang tot die iSimangaliso-vleilandpark ('n Wêrelderfenisgebied), ongerepte strande, bosveld en natuurskoon. Die gastehuis is nie ver vanaf die soel Indiese Oseaan gele...

10% af Winteraanbod!
VanafR1 400
R1 260
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in St Lucia Estuary, St Lucia

African Ambience is ontwerp om verblyf met gerief, spasie en privaatheid wat wat jy van 'n 4-ster instansie sal verwag, te voorsien. Die gastehuis is gesetel in 'n welige tropiese tuin in St Lucia, midde-in 'n natuu...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in St Lucia Estuary, St Lucia

Santa Lucia Guest House is in ’n rustige, subtropiese tuin met groot bome, ryk voëllewe en ’n swembad, Dié gastehuis is in St Lucia, vanwaar gaste na die iSimangaliso Vleilandpark, Suid-Afrika se eerste Wêrel...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in St Lucia Estuary, St Lucia

Sandpiper Guest House is 'n lieflike gastehuis wat aan 'n inheemse woud in St. Lucia grens en dit word omring deur die iSimangaliso Vleilandpark. Die gastehuis bied B&B-verblyf en 'n swembad vir warm somersdae. Ger...

Vanaf
R2 350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in St Lucia Estuary, St Lucia

Serene-Estate Guesthouse is in St Lucia en is langsaan die iSimangaliso Vleilandpark en die St Lucia riviermond. Gaste kan aan 'n verskeidenheid doendinge deelneem en die pragtige besienswaardighede wat die natuursk...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in St Lucia Estuary, St Lucia

St Lucia Hilltop Guest House is 'n moderne gastehuis met 'n antieke kinkel in St Lucia. St Lucia Hilltop Guest House bied slaapplek in verskeie suites. 6 van die suites het elkeen slaapplek vir 2 gaste en daar is ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in St Lucia Estuary, St Lucia

Hiér is 'n rotskuns-skepping wat 'n warm Afrika-atmosfeer bied. Die grasdaklapa kyk uit oor die tuin, swembad, Jacuzzi, waterverskynsel, verskillende braai-areas en 'n kroeg. Oppi Rotse bied 'n kombinasie van selfs...

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in St Lucia Estuary, St Lucia

Welkom by St. Lucia aan die Olifantskus in KwaZulu-Natal, een van die mooiste ongerepte gebiede en Suid-Afrika se eerste Wêrelderfenisgebied! As jy gerief en vriendelike diens soek, is Lalapanzi Guest House net di...

Verwyder Filters

Jy sien net 9 uit die moontlike 134 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 50 km vanaf St Lucia

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in St Lucia Estuary, Monzi SH

Cane Cutters B & B Guesthouse is op 'n landgoed in die rustige dorpie, Monzi, net 17 km van St Lucia af. Daar is 5 slaapkamers wat elk ’n en suite-badkamer het. Elke kamer het 'n spieëltafel met 'n stoel, 'n haa...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mtubatuba, Olifantkus

Dula Hantle Guest Rooms is in Mtubatuba aan KwaZulu-Natal se Noordkus geleë. Die kamers is gerieflik in 'n woonbuurt naby winkels en restaurante. Ontwaak soggens met die geluid van voëlsang. Mtubatuba is slegs 55 ...

Vanaf
R1 510
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mtubatuba, River View

Wendy's Country Lodge word deur 'n gesin besit en is geleë in die hartjie van Zululand Mtubatuba wat die poort na die Isimangaliso vleilande en die Hluhluwe/iMfolozi Wildreservate is. Wendy's Lodge is die mees sent...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Mtubatuba, River View

870 on Riverview Drive is in die stil woonbuurt, Riverview in Mtubatuba. Dié stil en rustige perseel is ideaal vir diegene wat die Zululand-area wil verken. Mtubatuba is 'n klein dorp en die poort na die iSimangali...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hluhluwe, Olifantkus

The Fever Tree is op die rand van die dorp Hluhluwe geleë. Dit is 15 minute vanaf die Hluhluwe-iMofolozi Wild Reservaat en 15 van die westelike area van die iSimangaliso Vleilandpark af. Daar is 6 eenhede en verb...

Vanaf
R806
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hluhluwe, Olifantkus

The Wilds Guest House is in Hluhluwe, Kwa-Zulu-Natal, in die hartjie van Zululand. Die gastehuis is slegs 15 minute vanaf die oudste geproklameerde natuurreservaat in Afrika, die Hluhluwe-Imfolozi Park wat die tuist...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hluhluwe, Olifantkus

Ama Zulu is geleë in die hartjie van Hluhluwe en word omring deur lieflike natuurskoon en bosveld. Ons gastehuis is 15 minute se ry vanaf die Hluhluwe Umfolozi-wildpark. Ons is 8 km vanaf die welbekende Valsbaai-pa...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Richardsbaai, Birdwood

Fish Eagle Inn is net 500 m van Richardsbaai Lughawe af en is versteek in 'n inheemse, woudagtige tuin. Verblyf word aangebied in smaakvol versierde kamers wat elk 'n en suite-badkamer, lugversorging en 'n privaat...


Gastehuise binne 100 km vanaf St Lucia

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Richardsbaai, Birdwood

Nyathi Lodge bied oornagverblyf in Richardsbaai, 'n kusdorpie op 'n strandmeer van die Mhlatuse-rivier in KwaZulu-Natal. Richardsbaai het 'n lekker klimaat regdeur die jaar en is die ideale bestemming vir natuurlief...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR950
R808
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Meer-en-See, Richardsbaai

Hillton Manor Guest House bied B&B-verblyf in ’n eksklusiewe doodloopstraat in Meer-en-See, ’n voorstad teen die kus van Richardsbaai in KwaZulu-Natal. Dit bied ’n uitsig oor Mzingazi-meer. Die buiteklub en gh...

Vanaf
R995
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Richardsbaai, Birdwood

Woodpecker Inn bied rus en vrede in 'n vriendelike Afrika-atmosfeer aan. Ons het puik grasdak-lodges in 'n mooi omgewing net 'n paar minute vanaf Richardsbaai Lughawe en die middedorp. Daar is 40 kamers wat met var...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die St Lucia gastehuise blad - loer bietjie na ons wye versameling van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele St Lucia akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte St Lucia akkommodasie soek. Wanneer jy die beste gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za