Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (31)
B&Bs (3)
Selfsorg-eenhede (28)

Resensies van St Michael's-on-Sea

4.5 / 5  
volgens 105 resensies
Lees regte resensies van St Michael's-on-Sea van 105 geverifieerde gaste.
Indien jy St Michael's-on-Sea besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in St Michael's-on-Sea.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van St Michael's-on-Sea selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St Michael's-on-Sea Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

St Michael's-on-Sea Selfsorg-eenhede

27 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
20% af Langtermyn-verblyf!
VanafR650
R520
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in St Michael's-on-Sea

La Carona 3 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel op die eerste verdieping in St Michael's on Sea aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die eenheid is net 500 m vanaf die swembad, strandmeer, getypoel, swembad en restaurante...

Voorkeurvennoot
Spesiale Aanbod!
VanafR520
R433
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in St Michael's-on-Sea

Griet se Plek is 'n bekoorlike vakansiehuis wat verblyf bied in 2 selfsorgwoonstelle. Dit is slegs 5 minute se ry van die strand af geleë en het lekker staproetes langs die see. Gaste kan kies of hulle op die e...

Voorkeurvennoot
15% af Laaste Kans!
VanafR295
R251
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St Michael's-on-Sea

Beach Wood Cottages bied verblyf in 4 kothuise wat elk slaapplek vir 4 gaste het. Die kothuise het elk ’n slaapkamer, toegeruste kombuisie, ’n eetarea en ’n badkamer met ’n stort. Die instansie is in 'n veil...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 6)
Rio
Selfsorg in St Michael's-on-Sea

Rio bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel met 3 slaapkamers op die grondvloer van 'n kompleks wat naby die gewilde St Michael's-strand geleë is. Die ligging bied toegang tot restaurante, kroeë, snoepwinke...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in St Michael's-on-Sea

The Wooden Garden Cottage is ’n gerieflike selfsorgeenheid vir 2 gaste in Uvongo, Margate. Dit is in ’n stil buurt met ’n woud-atmosfeer en hierdie oopplan-kothuis het ’n koningingrootte-bed en ’n en suit...

10% af Langtermyn-verblyf!
VanafR1 450
R1 305
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in St Michael's-on-Sea

No 2 Avignon is 'n lieflike selfsorgwoonstel net 200 m van die strand af. Dié woonstel is op die grondvloer en bestaan uit 3 slaapkamers, 'n en suite-badkamer, 'n gedeelde badkamer, kombuis, en 'n oopplan-woonkam...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 850
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in St Michael's-on-Sea

32 on Sea bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n drieslaapkamer-strandhuis in die rustige dorpie St Michaels on Sea. Hierdie huis is 50 m vanaf die kuslyn en natuurlike paadjie wat ook na publieke en privaat strand...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in St Michael's-on-Sea

Sandkasteeltjies 2 is 'n selfsorgwoonstel op die grondverdieping met slaapplek vir 6 en dis minder as 400 m vanaf die strand in St. Michael's on Sea. Dié woonstel bied 'n 150 grade-uitsig oor die see en beskik oor...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St Michael's-on-Sea

Eagle's Hide is 'n paradys bo-op 'n heuwel met ’n pragtige uitsig oor die woud, die inheemse bome en die wild en voëls wat vir hulle 'n tuiste hier gemaak het. Dit is 'n toevlug vir enige natuurliefhebber. Die ui...

15% af Laaste Kans!
VanafR295
R251
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St Michael's-on-Sea

Knoxgore Garden Cottage is in St Michaels on Sea, 'n kusdorpie aan die Suidkus tussen Margate en Port Shepstone geleë. Dié knus tuinkothuis is in 'n veilige area en bied die ideale wegbreek vir 'n gesin. Dis ook p...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die St Michael's-on-Sea selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons wye versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons algehele St Michael's-on-Sea akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte St Michael's-on-Sea akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]