Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (516)
B&Bs (10)
Lodges (3)
Hotelle (30)
Gastehuise (31)
Selfsorg-eenhede (442)

Resensies van Stadskern

4.4 / 5  
volgens 174 resensies
Lees regte resensies van Stadskern van 174 geverifieerde gaste.
Indien jy Stadskern besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Stadskern.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stadskern hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as City Bowl Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Stadskern Hotelle

29 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
25% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR2 010
R1 508
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kaapstad Middestad, Stadskern

Mandela Rhodes Place Hotel bied uitstekende verblyf in 'n leefstylsentrum waar jy kan ontmoet, inkopies doen, proe, verken en bly, en dan is jy nog perfek geleë binne die kulturele kwartiere van die stad. Modern, t...

Vanaf
R599
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kaapstad Middestad, Stadskern

Daddy Long Legs Art Hotel is uniek aan Suid-Afrika en is in Langstraat in Kaapstad geleë. Elke kamer is uniek versier deur 'n kunstenaar, digter, fotograaf, ontwerper of musikant. Hulle het die volle vryheid gekry ...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Hotel in Oranjezicht, Stadskern

Three Boutique Hotel is in Oranjezicht, Kaapstad, 'n gewilde internasionale toeristebestemming. Die kusdorpie is bekend vir sy klimaat, natuurlike ligging, ongerepte strande, markte, fauna en flora en die ikoniese l...

Vanaf
R1 080
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kaapstad Middestad, Stadskern

Urban Chic Boutique Hotel is op die hoek van die lewendige Lang- en Peperstraat in Kaapstad, 'n gewilde naglewe- en toeriste-bestemming, geleë. Die kusstad is bekend vir sy goeie klimaat, natuurlike ligging, onger...

Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kaapstad Middestad, Stadskern

40 on Burg is ’n klein Art Deco-hotel met 6 verdiepings wat uit die 1930's dateer in die hartjie van Kaapstad. Die hotel is ideaal geleë vir dié wat die stad wil verken en dis slegs 650 m van die Groentemarkplei...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Hotel in Groenpunt, Stadskern

Sugar Hotel and Spa bied B&B-verblyf in Groenpunt, Kaapstad. Die hotel is ideaal naby talle sake- en ontspaningsgeriewe Dié hotel bied 8 kamers wat uniek versier is. Die kamers het elkeen 'n koninggrootte-bed of 2...

33% af Aanbod!
VanafR2 450
R1 633
per nag, vir 2 mense
Hotel in Groenpunt, Stadskern

The Tree House Boutique Hotel is in die moderne, lewendige voorstad Groenpunt geleë. Dit is naby verskeie groot besienswaardighede in Kaapstad, soos die V&A Waterfront, Bo-Kaap, die Kaapse Kwartier, die Kaapstad St...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kaapstad Middestad, Stadskern

Die Radisson Blu Hotel & Residence is ideaal geleë in Kaapstad se middestad. Die hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na vakansie- of sakeverblyf naby verskeie geriewe en besienswaardighede in die stad. Verbly...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Hotel in Bo-Kaap, Stadskern

Rouge on Rose in die Bo-Kaap is vir vakansie- of sakereisigers wat reg in die middel van Kaapstad wil wees. Dié boetiekhotel is in die hartjie van Kaapstad en bied lieflike dekor, heerlike ontbyte, en uitstekende d...

33% af Aanbod!
VanafR2 390
R1 593
per nag, vir 2 mense
Hotel in Groenpunt, Stadskern

Villa Zest Boutique Hotel luukse verblyf en sal jou ontspanne laat voel hoewel jy in die hartjie van Kaapstad se Groenpunt is. Villa Zest is ideaal geleë en bied toegang tot al die bederfies van die stad soos palmr...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Stadskern hotelle blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle hieronder, of gaan kyk na ons algehele Stadskern akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Stadskern akkommodasie soek. Sodra jy die ideale hotel akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za