Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (513)
B&Bs (10)
Lodges (3)
Hotelle (30)
Gastehuise (29)
Selfsorg-eenhede (441)

Resensies van Stadskern

4.4 / 5  
volgens 181 resensies
Lees regte resensies van Stadskern van 181 geverifieerde gaste.
Indien jy Stadskern besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir lodges in Stadskern.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stadskern lodges om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as City Bowl Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Stadskern Lodges

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Lodge in Upper Gardens, Stadskern

Gap Lodge is weggesteek teen die hellings van Tafelberg, in Tamboerskloof. Dit is halfpad tussen die Kaapse middestad en die majestueuse Tafelberg. Ons is binne maklike stapafstand vanaf die modieuse en lewendige Kl...

Vanaf
R575
per nag (plek vir 2)
Lodge in Kaapstad Middestad, Stadskern

Elly Lodge is in Kaapstad se sakekern, 'n area wat baie doendinge en sakegeleenthede bied. Daar is 'n wye verskeidenheid koffiewinkels, restaurante, kroeë, nagklubs, teaters, museums, kunsvlytmarkies, winkelsentrum...

Vanaf
R2 040
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bo-Kaap, Stadskern

Molo Lolo Lodge is 'n huis in die hartjie van De Waterkant wat liefderik gerestoureer is om te lyk soos destyds. Daar is 'n ingang op die dak met ongelooflike uitsigte op die hawe, stad en Tafelberg. 4 Luukse, mod...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 510 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Lodges binne 10 km vanaf Stadskern

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Lodge in Groenpunt, Wes-Kaap

Induna Lodge bied sakpasverblyf in die hartjie van Groenpunt, na aan die Kaapstad Stadion. Die lodge is veral gewild onder sakereisigers en groepe wat op soek is na langtermynverblyf. Die dubbelverdiepinghuis is ...

Vanaf
R2 950
per nag, vir 2 mense
Lodge in Seepunt, Wes-Kaap

Blackheath Lodge is 'n Victoriaanse dubbelverdieping-gastehuis teen die voet van Seinheuwel, 'n klipgooi van die stad, die Waterfront en welbekende strande af. Stylvolle slaapkamers, uitstekende persoonlike diens en...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Lodge in Seepunt, Wes-Kaap

Shekinah Lodge is in die hartjie van Seepunt geleë en is stapafstand van die woelige hoofstraat af met verskeie winkels en restaurante, asook die promenade teen die kus. Dié lodge is ideaal vir diegene wat naby di...

45% af Winteraanbod!
VanafR400
R220
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kaapstad, Wes-Kaap

Wish U Were Here is 'n eksentrieke lodge in 'n geskiedkundige gebou wat net buite die stadskern, naby die Old Biscuit Mill in Woodstock, geleë is. Verblyf word gebied aan verskeie reisigers in verskeie kamer-tipe...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Lodge in Rondebosch, Wes-Kaap

Sandown Lodge is 'n bekoorlike Georgiaanse gastehuis uit die 19de eeu wat sentraal geleë is in 'n pragtige omgewing direk oorkant Rondeboschpark. Die sentrale ligging maak ons die ideale bestemming vir sakereisiger...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Lodge in Milnerton, Wes-Kaap

Welkom by ons gastehuis wat in die mooi Wes-Kaap van Suid-Afrika geleë is. Dit is slegs 10 km van Kaapstad se sentrum, of 20 minute per motor van die Kaapstad Internasionale Lughawe af geleë. Ons is op die hoofro...

Vanaf
R1 950
per nag, vir 2 mense
Lodge in Constantia, Wes-Kaap

Ikhaya Safari Lodge is 'n luukse gaste-lodge wat in die voorheuwels van Constantia in Kaapstad geleë is. Die lodge is versier met egte Afrika safari-lodge-elemente en is dus enig in sy soort in Kaapstad. Ikhaya spo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Stadskern lodges blad - loer bietjie na ons ruim reeks van lodges hieronder, of gaan kyk na ons algehele Stadskern akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Stadskern akkommodasie soek. Sodra jy die ideale lodge akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]