Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (545)
B&Bs (10)
Wildsplase (3)
Hotelle (26)
Gastehuise (30)
Selfsorg-eenhede (476)

Resensies van Stadskern

4.5 / 5  
volgens 210 resensies
Lees regte resensies van Stadskern van 210 geverifieerde gaste.
Indien jy Stadskern besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Stadskern.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stadskern selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as City Bowl Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Stadskern Selfsorg-eenhede

446 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
10% af Naweke!
VanafR1 250
R1 125
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Stadskern

Central Art Deco Apartment is ‘n selfsorgwoonstel in ‘n ikoniese gebou in Kaapstad. Die gebou bied ongelooflike stadsuitsigte en gaste kan opwindende besienswaardighede en doending soos Tafelberg, die langste wy...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tuine, Stadskern

VIP Cape Lodge is 'n privaat gastehuis in Gardens aan die voet van Tafelberg in Kaapstad. Dit is die ideale plek om tuis te gaan terwyl jy Kaapstad en die omliggende omgewing verken. Die eienaar bly in die boonste e...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tuine, Stadskern

Albany 12, 'n selfsorgwoonstel, is onlangs opgeknap en is sentraal geleë in 'n stil blok naby Tafelberg, die V&A Waterfront, verskeie geskiedkundige plekke en geboue en Kloofstraat se restaurante en naglewe. Die wo...

Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Stadskern

Four Seasons Woonstel is in 'n veilige kompleks in Kaapstad se middestad geleë en bied 'n uitsig op Tafelberg en oor die stad. Dié moderne oopplan-woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 'n kind teen 'n bykom...

Vanaf
R1 290
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vredehoek, Stadskern

House Fritz is teen die hange van Tafelberg versteek en bied gerieflike verblyf naby die Gardens-winkelsentrum, Kloof- en Langstraat, die Kaapse middestad sowel as 'n verskeidenheid restaurante. Verblyf word aange...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Stadskern

Modern Designer Apartment bied selfsorgverblyf en is in 'n veilige gebou die Kaapse middestad geleë. Die gebou is naby 'n talle sakegeriewe, doendinge en besienswaardighede. Dié woonstel op die negende verdieping...

Vanaf
R1 499
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Strandgebied, Stadskern

Dié weelderige woonstelblok is ideaal geleë op die randjie van die V&A Waterfront binne die omtrek van die Kaapstad Internasionale Konferensiesentrum. Dit bied 'n 360°-uitsig oor die Moederstad se beste besienswa...

30% af Aanbod!
Vanaf
R1 355
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groenpunt, Stadskern

48 Harbour Terrace is in Kaapstad geleë. Kaapstad is wêreldbekend vir Tafelberg, die V&A Waterfront, KIKS, sy strande, kulturele doendinge en 'n groot verskeidenheid eetervarings. Dit het die ideale ligging vir va...

20% af Aanbod!
Vanaf
R714
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stadskern

Four Seasons 1208 by CTHA is 'n moderne vakansiewoonstel wat met lieflike uitsigte oor die stad en hawe spog. Daar is 'n swembad op die dek en 'n gimnasium en onthaalarea wat 360º-uitsigte oor die Moederstad en op ...

Vanaf
R1 490
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stadskern

Cape Suites Apartments bied vakansieverblyf wat ideaal is vir 'n gesin in die hartjie van die Moederstad, Kaapstad. Dié sentrale en veilige korttermyn woonstelle spog met fantastiese uitsigte oor die stad, hawe en ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Stadskern selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons ruim reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Stadskern akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Stadskern akkommodasie soek. Sodra jy die ideale selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za