Indien jy Stadskern besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Stadskern.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stadskern Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as City Bowl accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Stadskern akkommodasie
Bladsy 5 - 541 lekke plekke om te bly
Fountain Suite 901 is 'n selfsorgwoonstel in die Fountains Hotel in die Kaapse middestad. Die woonstel het slaappl...
Signal Street 1 is 'n uniek ontwerpte selfsorghuis in die historiese en lewendige Bo-Kaap-woonbuurt. Dit is ideaal ...
Gardens Centre Holiday Apartments is in Kaapstad se woelige stadskern geleë en bied toegang tot al die vernaamste b...
906 Piazza on Church 906 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Kaapstad se middestad. Die gebou is ideaal g...
Portswood Mews 14 by CTHA is ‘n selfsorgwoonstel in ‘n veilige kompleks in Groenpunt, Kaapstad. Dis die ideale basi...
Albany Court P4 by CTHA is 'n selfsorg-ateljeewoonstel met slaapplek vir 2 gaste in die stil woonbuurt, Tuine. Die ...
Forty on L 607 by CTHA is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel in die Bo-Kaap in Kaapstad. Dit is die ideale opsie vir ...
Yvonne's Suite is 'n pragtige, moderne en luukse selfsorgwoonstel in die hartjie van die Kaapse middestad. Die woon...
Sugar Hotel and Spa bied B&B-verblyf in Groenpunt, Kaapstad. Die hotel is ideaal naby talle sake- en ontspaningsger...
332 The Square is 'n ruim, moderne, selfsorg-ateljeewoonstel in Kaapstad se Parade, sentraal in die SSK. Die woonst...