Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (13)
B&Bs (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Standerton

3.3 / 5  
volgens 11 resensies
Lees regte resensies van Standerton van 11 geverifieerde gaste.
Indien jy Standerton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Standerton.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Standerton B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Standerton Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Standerton B&Bs

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
B&B in Standerton

Standerton Boutique Hotel bied B&B-verblyf in 'n luukse buurt van Standerton. Die Vaalrivier vloei deur die dorp en bied verskeie watersport-geleenthede en daar is ook ander doendinge naby. Die verblyf word in 10 s...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
B&B in Standerton

Twee Mossies Herberg bied selfsorg-akkommodasie en is in die voorstad Meyerville in Standerton, 'n groot, kommersiële landboudorp aan die oewer van die Vaalrivier in Mpumalanga geleë. Ontvlug van die stad en word ...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
B&B in Standerton

Vetashe Guest House is geleë 'n gesogte woonbuurt in Standerton, Mpumalanga. Ons bied 'n rustige, pragtige omgewing. Ons is stapafstand van winkelsentrums, skole, 'n hospitale, die SSG, restaurante en vele meer af....

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 13 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 50 km vanaf Standerton

Vanaf
R780
per nag (plek vir 1)
B&B in Secunda, Mpumalanga

Hephzibah Guest House is in Secunda se sakedistrik geleë. Die gastehuis het 5 en suite-slaapkamers, elk met 'n privaat ingang. Al die kamers het TV's met kommersiële DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe, yskass...

Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
B&B in Secunda, Mpumalanga

Steelpoort Inn is in Secunda en bied verblyf 'n verskeie kamers wat gerieflik gemeubileer is. Dié kamers het enkelbeddens of dubbelbeddens, en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad en 'n stor...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Secunda, Mpumalanga

The Guesthouse bied gemaklike verblyf in Secunda, Mpumalanga. Die gastehuis is 9,7 km vanaf die Evanderdam en Trichardtsfonteindam, en is naby Hoërskool Secunda, Laerskool Oranjegloed en die Secunda-winkelsentrum. ...

Vanaf
R630
per nag, vir 1
B&B in Secunda, Mpumalanga

Anchor Guesthouse is in Secunda geleë. Daar is 5 elegante kamers. Elke kamer het ‘n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolf en ‘n TV met sekere DStv-kanale. Ontbyt word elke oggend in die eetkamer bedi...

Vanaf
R1 318
per nag, vir 2 mense
B&B in Sunset Park, Mpumalanga

Dormio Manor Guest Lodge is 'n luukse vierster-B&B in sentraal Secunda. Die verblyf is naby die Secunda Mall waar daar 'n Ster Kinekor-teater en talle winkels en restaurante is. Dié luukse kamers beskik oor koffie...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Secunda, Mpumalanga

De Zevende Hemel Gastehuis is in die rustige, klein dorpie Secunda geleë en bied gerieflike akkommodasie vir gaste wat Mpumalanga besoek. Dit is 'n uitstekende opsie vir sakereisigers en vakansiegangers. Die gast...

Vanaf
R930
per nag, vir 2 mense
B&B in Secunda, Mpumalanga

De Villiers Street Guest House is in Trichardt geleë en bied verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Dié gastehuis bied verskeie en suite-kamers: enkelkamers, kamers met 2 enkelbeddens, asook 'n gesinskamer...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Standerton B&Bs blad - loer bietjie na ons groot versameling van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons hoof Standerton akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Standerton akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za