Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (50)
B&Bs (1)
Lodges (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (41)

Resensies van Stanford

4.5 / 5  
volgens 87 resensies
Lees regte resensies van Stanford van 87 geverifieerde gaste.
Indien jy Stanford besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Stanford.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stanford gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Stanford Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Stanford Gastehuise

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Gastehuis in Stanford

The Little Farmhouse is in 'n rustige woudomgewing op ons plaas net 'n paar kilometer van Stanford af geleë. Dié versteekte skat het 'n plattelandse karakter met dik mure, donker balke en 'n groot kaggel binne. Ko...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Stanford

Rhus Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike nuut opgeknapte tuin-ateljee, ideaal vir paartjies op soek na die rustigheid van 'n klein dorpie in Stanford. Die kothuis is in die agtertuin geleë op d...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)
Gastehuis in Stanford

The River House is 'n lieflike selfsorg-dubbelverdiepinghuis aan die oewer van die Kleinrivier in die stil Overbergse dorpie Stanford. Die huis bied 'n ontspanne wegbreek en pragtige uitsigte oor die Kleinrivier van...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Stanford

Bellavista Country Place is 'n rustige gastehuis met sy eie Panorama Restaurant wat op 'n stil en privaat 300 hektaar-eiendom met 'n pragtige uitsig oor Walkerbaai geleë is. Dié gastehuis is slegs 150 km vanaf Kaa...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stanford

White Water Farm is in die Kleinrivervallei naby Stanford geleë en is 'n plattelandse toevlugsoord met manjifieke berglandskappe. Die plaasatmosfeer is baie rustig en gemaklik. Dié geskiedkundige blyplek is die id...

Verwyder Filters

Jy sien net 5 uit die moontlike 50 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 50 km vanaf Stanford

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Gastehuis in De Kelders, Wes-Kaap

Happy Family is 'n ruim selfsorg-gastehuis in Cliffstraat op die sogenaamde goue myl vir walviskyk in De Kelders. Die gastehuis is die ideale plek om te ontspan, lang ente langs die kus te gaan stap, pragtige sonson...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in De Kelders, Wes-Kaap

49 on Cliff in De Kelders, is 'n gastehuis wat noord front, net 'n paar tree van die see af met ongelooflike sonsondergange. De Kelders staan bekend as 'n walviskykpunt, waar die walvisse baljaar tussen Junie en Des...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in De Kelders, Wes-Kaap

Kleinzee is 'n seefront-gastehuis in Cliff-straat teen die kranse van De Kelders. Dié huis is in die styl van 'n Kaaps-Hollandse plaashuis gebou en het mure van plaaslike klip. Elke kamer front na die see, het s...

Vanaf
R2 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in De Kelders, Wes-Kaap

Dié luukse gastehuis bied onbelemmerde see-uitsigte oor Walker Bay na die Kleinrivierberge en is ook van die beste walviskykbestemmings in die wêreld. Dit is die ideale plek om net te ontspan of as 'n basis te geb...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in De Kelders, Wes-Kaap

Whalesong Lodge is 'n klein intieme gastehuis aan die bopunt van die ruwe De Kelders Cliffs wat uitkyk oor die prentjiemooi Walkerbaai met die kuslyn wat strek van die wit sandduine van Die Plaat verby Hermanus tot ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Stanford gastehuise blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons hoof Stanford akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Stanford akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]