Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (50)
B&Bs (1)
Lodges (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (41)

Resensies van Stanford

4.5 / 5  
volgens 86 resensies
Lees regte resensies van Stanford van 86 geverifieerde gaste.
Indien jy Stanford besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Stanford.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stanford hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Stanford Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Stanford Hotelle

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Hotel in Stanford

Die Stanford Hotel is 'n historiese hotel wat in die hartjie van Stanford geleë is. Daar is slaapplek vir 18 gaste wat deel en dan is daar ook 2 selfsorgkothuise. Die dekor dateer uit die 1920's. Die hotel het anti...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 50 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 50 km vanaf Stanford

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Hotel in Voëlklip, Wes-Kaap

Baleens Hotel is 'n bekoorlike hotel 700 m van Grotto Beach in Hermanus af. Verblyf is beskikbaar in gerieflik versierde kamers wat verblyf aan 2 tot 4 gaste bied. Elke kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggroo...

Vanaf
R2 350
per nag (plek vir 2)
Hotel in Hermanus, Wes-Kaap

The Marine is een van die Suidelike Halfrond se mees skouspelagtige eiendomme teen die kus. Dit is teen die kranse geleë en kyk oor Hermanus en Walkerbaai uit. Dié indrukwekkende perseel het 'n uitsig oor Suid-Afr...

33% af Winteraanbod!
VanafR1 440
R960
per nag (plek vir 2)
Hotel in Hermanus, Wes-Kaap

Harbour House Hotel is in 1920 in Hermanus gebou en bied gaste 'n paar verblyfopsies wat stapafstand van die dorp se besienswaardighede af is. Verblyf word in 8 eenhede aangebied wat slaapplek vir 16 gaste het. Elk...

25% af Aanbod!
VanafR2 310
R1 848
per nag (plek vir 2)
Hotel in Hermanus, Wes-Kaap

Die luukse Whale Coast Hotel is sentraal geleë in Hermanus en bied 'n perfekte Walviskus-ervaring. Verblyf word gebied in 23 woonstelle wat elkeen oor een, twee of drie slaapkamers beskik. Elke woonstel beskik oo...

Vanaf
R1 160
per nag (plek vir 3)
Hotel in Hermanus, Wes-Kaap

Die Windsor Hotel en sy selfsorgeenhede is in privaat besit en staan trots op die randjie van Hermanus se asemrowende Walkerbaai. Die meeste kamers bied panoramiese uitsigte oor die see en daarmee saam die wêreld s...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Hotel in Hermanus, Wes-Kaap

Misty Waves Boutique Hotel is in die hartjie van Hermanus, slegs meters vanaf die kranspaadjies wat bekendheid verwerf het as een van die beste walviskyk-punte in die wêreld. Die hotel bied 28 kamers: 5 daksuites...

Vanaf
R1 360
per nag, vir 2 mense
Hotel in Hermanus, Wes-Kaap

One Marine Drive Boutique Hotel bied B&B-verblyf in Hermanus. Dié hotel bied lieflike see-uitsigte en is naby gewilde walvis-uikykpunte en ander besienswaardighede. Ons verblyf bestaan uit 8 kamers wat uniek en st...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Hotel in Grabouw, Wes-Kaap

Die kindervriendelike Houw Hoek Hotel is in die hartjie van die Kogelberg Natuurreservaat, 'n rustige 80 km vanaf Kaapstad, net buite die N2. Die hotel is rustig geposisioneer in 'n pragtige ligging tussen majestueu...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Hotel in Greyton, Wes-Kaap

The Post House Hotel is 'n luukse boetiekhotel sowat 90 minute se ry van Kaapstad in die pragtige Overbergstreek. The Post House is onlangs deur nuwe eienaars gekoop wat passievol is oor die industrie. Saam met hu...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Stanford hotelle blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle hieronder, of gaan besoek ons hoof Stanford akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Stanford akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte hotel akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]