Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (50)
B&Bs (1)
Lodges (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (41)

Resensies van Stanford

4.5 / 5  
volgens 86 resensies
Lees regte resensies van Stanford van 86 geverifieerde gaste.
Indien jy Stanford besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir lodges in Stanford.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stanford lodges om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Stanford Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Stanford Lodges

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Stanford

Stanford River Lodge skuil in die Kleinrivier se natuurskoon, beslaan 21 hektaar, front noord en het onbelemmerde uitsigte op die Kleinrivierberge wat parallel loop met die rivier. Ons B&B- of selfsorgkamers het en ...

Vanaf
R5 600
per nag, vir 2 mense
Lodge in Stanford

Mosaic Lagoon Lodge bied 'n perfekte, privaat wegbreek. Ons 5 safari-suites skuil tussen oeroue melkhoutbome op die randjie van Hermanus se strandmeer. Besoekers kan hulle verlustig in die Kaapse blommeryk en voëll...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 50 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Lodges binne 10 km vanaf Stanford

Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Overberg, Wes-Kaap

Blue Gum Country Estate is weggesteek in die vallei wat grens aan Stanford, net buite Hermanus. Dis 'n werkende wynplaas en hier word wingerde ontwikkel. Hierdie pragtige stukkie paradys is 130 akker groot en is ide...


Lodges binne 50 km vanaf Stanford

Vanaf
R3 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in De Kelders, Wes-Kaap

Cliff Lodge is 'n stylvolle gastehuis by die see. Dit is uitstekend geleë op die dramatiese kliphange van De Kelders en kyk uit op Walkerbaai. Hierdie unieke B&B bied 'n idilliese wegbreek met luukse akkommodasie e...

Vanaf
R430
per nag, vir 2 mense
Lodge in Gansbaai, Wes-Kaap

Gansbaai Lodge & Backpackers is in Gansbaai geleë en spog met 'n luisterryke uitsig oor die ou hawe en die see. Dit is ook stapafstand vanaf al die winkels en die kroeë. Gansbaai Lodge & Backpackers bied puik ver...

30% af Winteraanbod!
VanafR1 610
R1 127
per nag (plek vir 2)
Lodge in Hermanus, Wes-Kaap

Hermanus Lodge on the Green is aan die voorheuwels van die magiese berge van Hermanus geleë en 'n bekoorlike wegspringpunt vir gaste wat die wonderlike seekant-dorpie wil verken. Ons is langs die prentjiemooi Herma...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hermanus, Wes-Kaap

Ocean View @ Hermanus bied gehalte oornagverblyf in die gewilde vakansiedorp, Hermanus, aan die suidelike kus van die Wes-Kaap. Die dorp se natuurskoon, matige klimaat, buitelug-doendinge, blommeryk, en sy ligging s...

Vanaf
R1 140
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hermanus, Wes-Kaap

Ons deel graag ons genotvolle verblyf in Hermanus met jou. Kom haal diep asem in ons stil en ontspanne atmosfeer. Jy is binne loopafstand (300 meter) van die sakekern, kroeë en restaurante met veilige parkering en...

Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Lodge in Napier, Wes-Kaap

Suntouched Inn is 'n gaste-lodge in die rustige, plattelandse dorpie, Napier. Dit is die ideale basis vanwaar die Overberg verken kan word. Die lodge bied gerieflike verblyf, 'n swembad, restaurant en 'n kroeg wat t...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Napier, Overberg

The Napier Country Lodge is 'n geskiedkundige gebou wat dateer uit die 1800's. Dit is in die hartjie van die Overberg in die pragtige klein dorpie Napier geleë. Die hotel bied gerieflike akkommodasie wat ideaal i...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Stanford lodges blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van lodges hieronder, of gaan besoek ons hoof Stanford akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Stanford akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte lodge akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]