Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
B&Bs (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Steiltes

4.6 / 5  
volgens 21 resensies
Lees regte resensies van Steiltes van 21 geverifieerde gaste.
Indien jy Steiltes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Steiltes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Steiltes B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Steiltes Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Steiltes B&Bs

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Steiltes

The Tree House is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Nelspruit geleë. Die kothuis is in 'n akasiaboom, op die bopunt van 'n heuwel wat uitkyk oor die natuurreservaat. Gaste kan somtyds ystervarke, kli...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 9 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Steiltes

Vanaf
R1 360
per nag, vir 2 mense
B&B in Sonheuwel, Mpumalanga

Lost Trail B&B is in 'n stil doodloopstraat in Nelspruit geleë. Dit is lekker naby skole, kerke en die plaaslike gholfbaan. Die ligging is natuurlik ook ideaal vir reisigers wat op pad is na die Krugerwildtuin en M...

Vanaf
R1 925
per nag, vir 2 mense
B&B in Nelspruit, Mpumalanga

Matumi Golf Lodge is in Nelspruit Mpumalanga, ’n area wat bekend is vir sy landskapsritte, voetslaanroetes en ikoniese besienswaardighede, soos die Lowveld Botaniese Tuine, Krugerwildtuin en Emnotweni Casino. Dit ...

Vanaf
R695
per nag, vir 2 mense
B&B in Sonheuwel, Mpumalanga

Amigo's Bed & Breakfast in Nelspruit bied besoekers 'n wegbreek met ruim kamers in die hartjie van die Laeveld. Gaste kan ook die swembadjie en groot tuin gebruik. Die gastehuis bied 'n verskeidenheid van kamers, ...

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
B&B in Nelspruit, Mpumalanga

Bingelela bied rustige verblyf buite Nelspruit. Dié gastehuis is naby verskeie besienswaardighede soos die Krugerwildtuin, Blyderivierspoort, Sudwala-grotte, Laeveld Nasionale Botaniese Tuine en Bourke's Luck-kolkg...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Nelspruit, Mpumalanga

Calla Lily Guesthouse bied B&B in Nelspruit, teen die Nelspruit Natuurreservaat. Dié gastehuis is net 2,5 km van die middedorp af. Verblyf word gebied in 9 kamers. Elke kamer het 'n privaat of en suite-badkamer, l...

Vanaf
R1 448
per nag, vir 2 mense
B&B in Nelspruit, Mpumalanga

Chez Vincent Guest House is sentraal in Mbombela, voorheen bekend as Nelspruit, geleë. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat opsoek is na gerieflike oornagverblyf onderweg na verskeie bestemmings. Die gastehuis b...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
B&B in Nelspruit, Mpumalanga

Dreamwood Guest House is in Nelspruit geleë en bied gehalte-verblyf vir sakereisigers, besoekers en oornaggaste. Dit is net 1 km van die middedorp af, sowel as van verskeie winkels, restaurante en ander geriewe af....

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
B&B in Panoramaroete, Mpumalanga

Maskmountain Lodge is in die pragtige The Rest Valley net buite Nelspruit geleë. Dit is sowat 6 km van die naaste winkelsentrum af. Honde word nie toegelaat nie. Die lodge beskik oor losstaande chalets met skoon h...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in West Acres, Mpumalanga

Akwamaryn B&B is in Nelspruit geleë, die hartklop van die Laeveld. Dié B&B is binne stapafstand van die Medi Clinic, Westend-winkelsentrum en naby die Ilanga-inkopiesentrum. Ons het 3 kamers, elk met 'n privaat i...

Vanaf
R1 025
per nag (plek vir 2)
B&B in West Acres, Mpumalanga

The Rock Guesthouse bied netjiese, gerieflike, luukse en bekostigbare woonstelle vir sakereisigers of diegene wat net Nelspruit en omgewing wil verken, of selfs net gaste wat graag by die eenheid wil bly en in die p...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
B&B in West Acres, Mpumalanga

Blue Grass Nest is in Nelspruit op die skilderagtige Panoramaroete geleë en bied verblyf vir sakereisigers of mense wat op pad is na die Krugerwildtuin. Blue Grass Nest bied verskeie eenhede met slaapplek vir 2 to...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in West Acres, Mpumalanga

The Coral Tree is in die stil en lowerryke woonbuurt West Acres in Nelspruit. Die lieflike gastehuis is in 'n inheemse tuin, word omring deur ou bome en het 'n huislike atmosfeer vir sakereisigers en vakansiegangers...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 300
R1 170
per nag, vir 2 mense
B&B in West Acres, Mpumalanga

17 on Butler is ’n asemrowende B&B in ’n rustige woonbuurt in Nelspruit. Dié dorp is in die vallei van die Krokodilrivier weggesteek en spog met ’n oorvloed sonskyn, matige, subtropiese klimaat, welige landsk...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Panoramaroete, Mpumalanga

Tarentaal Oorslaap bring die stad en die bosveld bymekaar. Op die oomblik is daar 3 kamers wat beskikbaar is: die Nyala-kamer met 'n koningingrootte-bed, 'n ingeboude inloopkas, 'n skryftafel en 'n en suite-badkamer...

Vanaf
R2 180
per nag, vir 2 mense
B&B in Panoramaroete, Mpumalanga

Torburnlea bied gerieflike B&B in die veilige Mataffin Macadamia op die HL Hall en Seuns se landgoed. Torburnlea is in die buitewyke van Nelspruit met maklike toegang vanaf die N4. Dis die ideale basis vanwaar gaste...


B&Bs binne 50 km vanaf Steiltes

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Panoramaroete, Mpumalanga

Eloff Guesthouse and Gallery is 'n klein, rustige plaas wat inheemse plantegroei voorstaan en is aan die buitewyke van Witrivier in Mpumalanga geleë. Die verblyf is weg van die hoofhuis af en die unieke kothuise is...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Witrivier, Mpumalanga

Balcony Manor is in Witrivier op die Panorama-roete geleë. Die ligging is perfek vir gaste wat die Krugerwildtuin en ander besienswaardighede in die omgewing tot by Bourke's Luck Potholes wil besoek. Balcony Manor ...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
B&B in Witrivier, Mpumalanga

Welkom by KU DE TA in Witrivier, 'n B&B en gastehuis in die hartjie van Suid-Afrika se subtropiese Laeveld. Ons het 7 en suite-kamers met buite-ingange, die meeste is privaat, daar is binnehowe, van die kamers het ...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
B&B in Panoramaroete, Mpumalanga

Country Lane Lodge is op 'n 15 hektar eiendom met makadamia neute slegs 15 km vanag Witrivier en 20 km vanaf Nelspruit. Verblyf is beskikbaar in 10 suites met slaapplek vir 2 volwassenes in elk. Elke suite is indi...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Steiltes B&Bs blad - loer bietjie na ons groot versameling van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons hoof Steiltes akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Steiltes akkommodasie soek. Sodra jy die ideale B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za