Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
B&Bs (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Steiltes

4.6 / 5  
volgens 21 resensies
Lees regte resensies van Steiltes van 21 geverifieerde gaste.
Indien jy Steiltes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Steiltes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Steiltes selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Steiltes Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Steiltes Selfsorg-eenhede

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Steiltes

Artist's Attic Self-Catering Cottage is 2 tuin-eenhede langs 'n woonhuis in Steiltes, Nelspruit. Dié stil woonbuurt grens aan 'n natuurreservaat aan albei kante. Die verblyf is ideaal vir reisigers wat op pad is na...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Steiltes

Ella's Self-catering Unit is in Nelspruit geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n paartjie of sakereisiger of as 'n oornagstop. Dié selfsorgverblyf beskik oor 1 eenheid met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders....

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Steiltes

Blue Nest bied verblyf aan sakereisigers of oornagreisigers in 'n stil buurt in Nelspruit. Dit is 7 km vanaf Mediclinic Nelspruit en minder as 'n uur se ry vanaf die Krugerwildtuin. Dié ateljee-woonstel bied slaap...

Vanaf
R1 850
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Steiltes

Luxury Villa Nelspruit is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis in Nelspruit met 'n hoë plafon, oop dakbalke en 'n pragtige uitsig. Die huis is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Die villa het slaapplek vir 4...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Steiltes

Rene's Place is in 'n veilige kompleks in Nelspruit. Nelspruit skuil in die vrugbare vallei van die Krokodilrivier en spog met sonskyn, matige subtropiese klimaat, welige landskappe, verskeie besienswaardighede in d...

Verwyder Filters

Jy sien net 5 uit die moontlike 9 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Steiltes

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Nelspruit, Mpumalanga

Pure Joy Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n opgeknapte, privaat eenslaapkamerwoonstel op die eienaars se perseel. Pure Joy Cottage is in Nelspruit geleë, 3,6 km vanaf Steiltes Winkelsentrum en 4,6 km van...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nelspruit, Mpumalanga

Copper Leaf Cottage is in die sentrale, subtropiese dorp, Nelspruit geleë. Die instansie het 2 selfsorg-eenhede. Die eerste eenheid het slaapplek vir 4 gaste. Dit het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuisie, slaaparea...

Vanaf
R595
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sonheuwel, Mpumalanga

Aloe Cottage is in Nelspruit en bied gehalte-verblyf aan 'n enkel-sakereisiger of oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Verblyf is beskikbaar in 'n oopplan-kothui...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Nelspruit, Mpumalanga

Corner Square is ‘n selfsorgwoonstel in Nelspruit, Mpumalanga. Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste. Die kamer het 2 ekstra lang enkelbeddens en die badkamer het ‘n stort, wasbak en ‘n toilet. Daar is ‘...

Vanaf
R370
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sonheuwel, Mpumalanga

Sunset View is 'n bekoorlike ateljee-eenheid met sy eie ingang op 'n privaat woonerf wat 'n stil ligging in Nelspruit het. Dié gemeubileerde ateljee-eenheid het 'n oopplan-uitleg en slaapplek vir maksimum 2 gaste....

Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Nelspruit, Mpumalanga

Die Green Fields Cottage is 'n pragtige, veilige en skoon semi-selfsorgkothuis op 'n privaat woning, maar het 'n privaat ingang. Die kothuis is in 'n voorstad wat spog met 'n volop voëllewe en groot inheemse bome. ...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Nelspruit, Mpumalanga

Tussen die Klippe Selfsorgwoonstel is in Nelspruit geleë. Hierdie selfsorg-eenheid is apart van die hoofhuis en het sy eie privaat ingang en 'n houtdek. Hierdie eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. D...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sonheuwel, Mpumalanga

Bergsig Self-Catering is in 'n rustige en stil voorstad geleë. Dié 3 selfsorg-eenhede het hulle eie braai op die stoep met uitsonderlike uitsigte op die berg. Die selfsorg-eenhede bied slaapplek vir 2, 4 of 6 gas...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sonheuwel, Mpumalanga

Wood Owl Bush House is 'n bekoorlike selfsorghuis in 'n bosagtige gebied op 'n 6 ha-kleinhoewe in die voorstede van Nelspruit. Dis 'n outydse Laeveld-huis met blink parketvloere en hoë plafonne. Verblyf word gebie...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR930
R791
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sonheuwel, Mpumalanga

Raka Cottage is 'n vrystaande kothuis wat skuil in 'n beboste tuin op die eienaar se perseel. Nelspruit is in die vrugbare vallei van die Krokodilrivier geleë en bied sonskyn, gematigde sub-tropiese klimaat, welige...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Steiltes selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Steiltes akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Steiltes akkommodasie soek. Sodra jy die ideale selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za