Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Voorstede
Brandwacht (5)
Die Boord (23)
Jamestown (3)
La Colline (3)
Mostertdrif (16)
Muldersvlei (3)
Paradyskloof (20)
Stellenbosch Sentraal (96)
Uniepark (29)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (292)
B&Bs (17)
Lodges (5)
Hotelle (9)
Gastehuise (64)
Selfsorg-eenhede (197)

Resensies van Stellenbosch

4.6 / 5  
volgens 433 resensies
Lees regte resensies van Stellenbosch van 433 geverifieerde gaste.
Indien jy Stellenbosch besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Stellenbosch.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stellenbosch akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Stellenbosch Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Stellenbosch Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
15% af Aanbod!
VanafR1 500
R1 275
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

22 Die Laan Guest House is in Die Laan in die historiese dorp Stellenbosch, reg langs die rustige Eersterivier geleë. Gaste kan ontspan en tuis voel te midde van ons luukse, moderne geriewe. Daar is 6 eenhede en ...

Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Boord, Stellenbosch

At Home is in Die Boord, 'n buurt in Stellenbosch, geleë en bied die ideale verblyf vir sakereisigers of vakansiegangers. Die eenheid is naby verskeie winkels, MediClinic, restaurante en ander geriewe. Die verblyf...

Vanaf
R2 999
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Mostertdrif, Stellenbosch

Jonkershoek Retreat is 'n huis wat smaakvol versier is, omring is deur natuurskoon en in 'n privaat kompleks in Stellenbosch geleë is. Jonkershoek Retreat bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis wa...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch

Westridge is op 'n plaas in die Jonkershoekvallei teen die hange van Stellenboschberg in die buitewyke van Stellenbosch geleë. Dié woonstel is op die hoofhuis se onderste verdieping en beskik oor 1 en suite-slaap...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Uniepark, Stellenbosch

Besthouse Stellenbosch is 'n ruim selfsorg-ateljeewoonstel vir 2 gaste. Besthouse Stellenbosch het 1 dubbelbed, 1 enkelbed (vir 'n kind), en 'n slaapbank (ook vir 'n kind). Die eenheid het 'n privaat badkamer en l...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stellenbosch

Cloud 9 is 'n bekoorlike selfsorghuis op 'n heuwel wat uitkyk op die prentjiemooi Simonsbergberge en Stellenbosch se wynplase. Dit is naby die Kunjani Wynlandgoed, Devon Vale Gholflandgoed, JC Le Roux en verskeie kl...

Vanaf
R2 899
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Paradyskloof, Stellenbosch

Charming Villa bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n pragtige, smaakvol versierde villa in die hartjie van die Kaapse Wynlande, met 2 gholfbane, bekroonde wingerd en die historiese dorp, Stellenbosch, binne maklike ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Die Boord, Stellenbosch

CJ's Guest Room is 'n privaat en gerieflike gastekamer op die eienaar se perseel met 'n aparte ingang. Die gastekamer is in Die Boord in Stellenbosch, naby die winkelsentrum en die Mediclinic. Die kamer het lugvers...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Die Boord, Stellenbosch

Red Cottage is 'n selfsorgkothuis in Stellenbosch, 2 km van die Universiteitskampus af, 1,5 km van die middedorp af en 1 km van die skole af. Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 'n oopplan-leefarea en is ten vol...

35% af Aanbod!
VanafR1 075
R645
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch

Domaine Coutelier is op 'n ou 17de eeuse Devon Vale-landgoed, op die platorand tussen Devonvallei en Devon Vale. Die plaas is in Stellenbosch geleë - 'n dorp wat bekend is vir sy pragtige wynroetes, kosmarkies en p...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Stellenbos akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za