Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Voorstede
Brandwacht (5)
Die Boord (23)
Jamestown (3)
La Colline (3)
Mostertdrif (16)
Muldersvlei (3)
Paradyskloof (20)
Stellenbosch Sentraal (96)
Uniepark (29)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (292)
B&Bs (17)
Lodges (5)
Hotelle (9)
Gastehuise (64)
Selfsorg-eenhede (197)

Resensies van Stellenbosch

4.6 / 5  
volgens 433 resensies
Lees regte resensies van Stellenbosch van 433 geverifieerde gaste.
Indien jy Stellenbosch besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Stellenbosch.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stellenbosch akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Stellenbosch Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Stellenbosch Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Parfait at Ryneveld Street is 'n selfsorg-ateljee in die historiese middedorp van Stellenbosch. Oom Samie se Winkel is 700 m ver en die eenheid is net 'n paar treë vanaf restaurante, kuriowinkels, museums en kunsga...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Uniepark, Stellenbosch

Eikelower Gastehuis is 'n stylvolle gastehuis in Stellenbosch met gerieflike kamers vir sakereisigers en vakansiegangers. 5 en suite-slaapkamers is beskikbaar. Elke kamer het 2 enkelbeddens, 'n dubbelbed of 'n koni...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Vino Apartment is 'n lieflike en luukse tweeslaapkamerwoonstel wat sentraal in Stellenbosch geleë is met gratis, vinnnige WiFi. Dié woonstel is ideaal vir 4 mense en dit is ingerig met lugversorging. Elke kamer h...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Die Boord, Stellenbosch

Eikepark is 'n luukse selfsorgwoonstel met al die geriewe van 'n huis. Ons is in die rustige, veilige woonbuurt, Die Boord, in Stellenbosch, naby aan Die Boord Inkopiesentrum, Medi-Clinic en binne stapafstand van di...

30% af Winteraanbod!
VanafR1 880
R1 316
per nag, vir 2 mense
Hotel in Paradyskloof, Stellenbosch

Stellenbosch Lodge skuil in Blauwklippen Landgoed se wingerde buite Stellenbosch langs die R44 in die hartjie van die Kaapse Wynlande. Dié bekoorlike lodge spog met 'n Kaapse styl en meubels van Oregon-dennehout. O...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch

De Oude Schuur skuil op ’n prentjiemooi plaas in die buitewyke van Stellenbosch, ’n historiese dorp in die Wes-Kaap, omring deur ’n amfiteater en bergreekse. De Oude Schuur is net 5 minute se ry van die beste ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 000
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Boord, Stellenbosch

Absolute Bosch bied gerief, 'n goeie ligging en 'n onvergeetlike kuier in Die Boord, in Stellenbosch! Let asb. daarop dat kinders onder 14 jaar ongelukkig nie toegelaat word nie. Ongelukkig word troeteldiere ook nie...

Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Uniepark, Stellenbosch

Villa Unique is 'n lieflike en huis wat aan die voorheuwels van die Simonsbergreeks skuil. Die huis is net 1,6 km van die prentjiemooi Stellenbosch af. Dit is goed toegerus, smaakvol versier en bied die ideale nawee...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Lodge in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Evergreen Lodge is in die skadu van eeueoue Eikebome gebou en word omring deur asemrowende uitsigte oor die berge en wingerde. Die gastehuis is in die hartjie van historiese Stellenbosch geleë, is 'n maklike 4 minu...

Vanaf
R1 170
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

The Black Horse Accommodation is gerieflik in die Black Horse-sentrum geleë en bied stylvolle verblyf wat goed ingerig is en ideaal in die historiese Dorpstraat in Stellenbosch geleë is. Dit is die ideale basis va...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Welkom by die Stellenbos akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za