Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Bo Dalsig (1)
Brandwacht (4)
Dalsig (2)
Die Boord (18)
Jamestown (4)
Klapmuts (13)
La Colline (2)
Mostertdrif (11)
Simonswyk (4)
Stellenbosch Sentraal (92)
Uniepark (26)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (267)
B&Bs (15)
Wildsplase (5)
Hotelle (9)
Gastehuise (63)
Selfsorg-eenhede (175)

Resensies van Stellenbosch

4.5 / 5  
volgens 545 resensies
Lees regte resensies van Stellenbosch van 545 geverifieerde gaste.
Indien jy Stellenbosch besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Stellenbosch.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stellenbosch B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Stellenbosch Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Stellenbosch B&Bs

14 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Die Boord, Stellenbosch

Besigheim is in Die Boord, 'n rustige woonbuurt in Stellenbosch geleë. Dié gastehuis is net 400 m vanaf die Mediclinic en Boord Winkelsentrum en sowat 2 km vanaf die middedorp en universiteitskampus. Vername hoofr...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 600
R1 440
per nag, vir 2 mense
B&B in Stellenbosch

Hartlike gasvryheid wag op jou by Aan-den-Weg, 'n wyn- en roosplaas wat net 10 km van Stellenbosch af geleë is. Gaste wat hier tuisgaan word omring deur roosplantasies, wingerde, vrugteboorde en luisterryke uitsigt...

Vanaf
R2 090
per nag, vir 2 mense
B&B in Stellenbosch

Zorgvliet Wines Country Lodge is in die Banhoekvallei, Stellenbosch, met 'n uitsig oor die omliggende wingerde en berge. Die landgoed is tussen Stellenbosch en Franschhoek en bied 'n verskeidenheid van konferensielo...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
B&B in Paradyskloof, Stellenbosch

Coronata20 is 'n luukse B&B in 'n rustige woonbuurt genaamd Paradyskloof, net 'n paar minute vanaf die middedorp van die pragtige universiteitsdorpie Stellenbosch, die tweede oudste dorp in Suid-Afrika. Paradyskloo...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Uniepark, Stellenbosch

B&B @ 9.Libertas bied gerieflike verblyf in Stellenbosch en is net 3 km vanaf die middedorp. Die verblyf word in 2 kamers met dubbelbeddens en 2 enkelbeddens gebied. Die kamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n b...

35% af Aanbod!
VanafR1 550
R1 008
per nag (plek vir 2)
B&B in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

De Haas Living @ Hamman 14 is in Stellenbosch geleë en ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Daar is 7 Deluxe-koningkamers en elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n v...

Vanaf
R1 870
per nag, vir 2 mense
B&B in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

10 Alexander B&B bied outentieke, warm, Suid-Afrikaanse gasvryheid in 'n dubbelverdiepinggebou met 8 knus, huislike gastekamers. Die B&B maak vir verskeie gaste voorsiening, van enkelreisigers tot paartjies tot groe...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
B&B in Stellenbosch

Casablanca B&B is teen die hange van die Stellenboschberge geleë met 'n pragtige uitsig op Tafelberg in die verte. Ons bied 'n Mediterreense leefstyl in 'n stil buurt in 'n doodloopstraat, met 'n pragtuin waarin jy...

25% af Aanbod!
VanafR900
R675
per nag, vir 2 mense
B&B in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

The Vibe Dorp Street is in die hartjie van Stellenbosch, stapafstand vanaf restaurante, winkels, kunsgalerye en museums geleë. Dié ateljeewoonstelle bied moderne, kontemporêre B&B-verblyf aan gesoute reisigers. ...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 500
R2 125
per nag, vir 2 mense
B&B in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

De Hoek Manor and Rozenhof Guest Accommodation is ideaal geleë in die historiese middedorp van die universiteitsdorp Stellenbosch. Daar is oorgenoeg binnemuurse en buitemuurse besienswaardighede en doendinge vir ou...

50% af Aanbod!
VanafR1 500
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

De Haas Living @ Die Laan 40 is naby die historiese Dorpstraat geleë en is stapafstand vanaf Stellenbosch se middedorp. Verblyf word in 5 luukse en suite-kamers en 'n swembadkothuis gebied. Elke eenheid het 'n pl...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
B&B in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Welkom by Fynbos Villa Gastehuis in die hartjie van die geskiedkundige Stellenbosch in die Wes-Kaap. Stellenbosch is 'n toevlugsoord, 'n goeie alternatief tot die groot stede se gejaag. Die gastehuis is 'n lieflike...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

The Vibe Mill Street bied moderne B&B-verblyf en is in Stellenbosch naby verskeie restaurante, winkels, kunsgallerye en museums geleë. The Vibe bied verblyf in smaakvol versierde ateljee's in 'n historiese gebou ...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR790
R632
per nag, vir 2 mense
B&B in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

de Oude Meul Guest House se deure het in 1996 oopgemaak in die hartjie van Stellenbosch, stapafstand vanaf restaurante, galerye, Universiteit Stellenbosch-kampus en Coetzenburg Stadion. Ons het 6 kamers met lugvers...


Ons het die plekke verwyder wat nie vir jou datums beskikbaar is nie

Sien Onbeskikbare Uitslae

Kliek op die knoppie om al die plekke in Stellenboschte sien.

Verwyder Filters

Jy sien net 14 uit die moontlike 263 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 50 km vanaf Stellenbosch

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 2)
B&B in Boland, Wes-Kaap

Jordan Luxury Suites is op 'n privaat wynlandgoed in die Stellenbosch-omgewing geleë. Hierdie B&B bied die ideale verblyf vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek naby verskeie besienswaardighede in die...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Stellenbos B&Bs blad - loer bietjie na ons wye versameling van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons hoof Stellenbos akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Stellenbos akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za