Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Bo Dalsig (1)
Brandwacht (4)
Dalsig (2)
Die Boord (18)
Jamestown (4)
Klapmuts (13)
La Colline (2)
Mostertdrif (11)
Simonswyk (4)
Stellenbosch Sentraal (92)
Uniepark (26)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (267)
B&Bs (15)
Wildsplase (5)
Hotelle (9)
Gastehuise (63)
Selfsorg-eenhede (175)

Resensies van Stellenbosch

4.5 / 5  
volgens 545 resensies
Lees regte resensies van Stellenbosch van 545 geverifieerde gaste.
Indien jy Stellenbosch besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Stellenbosch.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stellenbosch gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Stellenbosch Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Stellenbosch Gastehuise

60 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 410
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Boord, Stellenbosch

Boord Guesthouse resoneer perfek met Stellenbosch se wêreldbekende argitektuur. Die suites is uiters ruim en poog om 'n ware tuiste te skep. Ons verkies gaste wat effens langer in Stellenbosch tuisgaan en hul onafh...

15% af Winteraanbod!
VanafR900
R765
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kuilsrivier, Stellenbosch

Groenvlei Guest Farm bied 'n gastehuis en 4 selfsorg-eenhede op 'n druiweplaas tussen Bottelary Heuwels en Stellenbosch se wingerde. Dié plaas bied 'n puik webreekplek en plattelandse gasvryheid, en is net 17 km va...

Vanaf
R1 343
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Boord, Stellenbosch

Baruch Guesthouse in Stellenbosch bied die perfekte balans tussen huislike akkommodasie, gemak en kwaliteit diens. Ons unieke gastehuis is in Die Boord, Stellenbosch, geleë. Dis ideaal vir sakereisigers en vakansi...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 320
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stellenbosch

7 Ackermann Place Guest House is 'n moderne gastehuis wat sentraal geleë is in die pragtige historiese dorp Stellenbosch. Dit is loopafstand van die koffiewinkels, restaurante, galerye en museums af. Verblyf is i...

Vanaf
R2 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paradyskloof, Stellenbosch

Majeka House word deur die eienaar bestuur en bied vreedsame, privaat verblyf in die historiese dorp Stellenbosch. Majeka is die ideale basis vir gaste wat Stellenbosch se interessante winkeltjies, gallerye, museums...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mostertdrif, Stellenbosch

House of House is 'n unieke gastehuis in Stellenbosch wat ongeëwenaarde verblyf met styl en gemak in die hartjie van die Kaapse Wynlande bied. Ons is toegewyd tot die kuns van die lewe en skep 'n pragtige en gerief...

15% af Winteraanbod!
VanafR2 360
R1 770
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mostertdrif, Stellenbosch

Van der Stel Manor is 'n lieflik gerestoureerde Kaaps-Hollandse huis wat uit 1910 dateer. Dit is in 'n eksklusiewe woonbuurt in Stellenbosch naby die dorp. Die luukse kamers het lugversorging en is stylvol ingerig....

Vanaf
R1 343
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Boord, Stellenbosch

Baruch Guesthouse on Lovell bied hoë gehalte-verblyf in Stellenbosch. Die gastehuis is naby 'n verskeidenheid wynproe-venues en landgoedere, asook 'n paar geskiedkundige besienswaardighede. Verblyf by Baruch word...

Vanaf
R1 440
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stellenbosch

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House is 'n bekostigbare, luukse juweel in die Kaapse Wynlande, 5 km vanaf die hartjie van Stellenbosch. Verblyf word gebied in 16 moderne en suite-kamers. Geriewe in die kamer ...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Stellenbosch

Vredenheim Guesthouse bied 2 bekoorlike eenhede op 'n privaat wyn- en wildlandgoed, net 7 km van Stellenbosch af. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek naby verskeie besienswaardighe...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Muldersvlei, Stellenbosch

Hoopenburg Guesthouse is op 'n boetiekwynlandgoed van sowat 70 ha met 'n welige tuin wat verskeie soorte voëls lok geleë. Wonderskone uitsigte oor die wingerde en lieflike sonsondergange maak hierdie 'n wonder van...

Vanaf
R2 104
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stellenbosch

Le Pommier is ‘n plattelandse lodge en restaurant wat net 7 km buite Stellenbosch op die Helshoogtepas in die rigting van Franschhoek geleë is. Daar is 7 luukse kamers wat dié appelplaas se herehuis was en 6 sui...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 945
R1 653
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Stellenbosch

Welkom by Sugarbird Manor. Ons pragtige gastehuis is in die skilderagtige Devonvallei net 7 km buite Stellenbosch geleë. Sugarbird Manor bied uitgebreide uitsigte oor wingerde en die vallei na Simonsberg, Stellenbo...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stellenbosch

Klein Welmoed Guest House is in Stellenbosch, net 30 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af geleë. Die gastehuis is die perfekte bestemming vir 'n troue en bied ei prag van die platteland, ver van die stad af, m...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mostertdrif, Stellenbosch

Summerwood Guest House is in Stellenbosch. Dié historiese dorp in die Wes-Kaap word deur amfiteaters en pragtige bergreekse omring. Die dorp is in die hartjie van die Kaapse Wynlande, is die oudste wynroete in Suid...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R575
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Paradyskloof, Stellenbosch

Fleur du Mont is 'n opgeknapte huis in luukse sekuriteitskompleks in die stil Paradyskloof aan die voet van die Stellenboschberge geleë. Dis naby verskeie winkels, restaurante, wynplase en net 5 minute se ry vanaf ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mostertdrif, Stellenbosch

5 Seasons is in Stellenbosch in die Wes-Kaap en die area is bekend vir sy natuurskoon, wynproe, voetslaan en ikoniese besienswaardighede soos die Jonkershoek Natuurreservaat, Rupert Museum en Stellenbosch Universite...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Boord, Stellenbosch

Absolute Bosch bied gerief, 'n goeie ligging en 'n onvergeetlike kuier in Die Boord, in Stellenbosch! Let asb. daarop dat kinders onder 10 jaar ongelukkig nie toegelaat word nie. Ongelukkig word troeteldiere ook nie...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R970
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Die Boord, Stellenbosch

CJ's Guest Room is 'n privaat en gerieflike gastekamer op die eienaar se eiendom. Die gastekamer is in Die Boord, Stellenbosch, naby 'n winkelsentrum geleë. Verblyf is beskikbaar in bestaan 'n privaat kamer wat ge...

Vanaf
R1 020
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Stellenbosch

Slaley Country House is op 'n prentjiemooi wynplaas, net 8 km buite Stellenbosch op die R44 in die rigting van Klapmuts, geleë. Dié gastehuis het 7 en suite-slaapkamers wat keurig ingerig en versier is. Elke kame...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 20

Welkom by die Stellenbos gastehuise blad - loer bietjie na ons wye versameling van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons hoof Stellenbos akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Stellenbos akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za