Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Bo Dalsig (1)
Brandwacht (4)
Dalsig (2)
Die Boord (20)
Jamestown (4)
Klapmuts (13)
La Colline (2)
Mostertdrif (11)
Simonswyk (4)
Stellenbosch Sentraal (93)
Uniepark (26)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (270)
B&Bs (15)
Wildsplase (5)
Hotelle (9)
Gastehuise (63)
Selfsorg-eenhede (178)

Resensies van Stellenbosch

4.5 / 5  
volgens 545 resensies
Lees regte resensies van Stellenbosch van 545 geverifieerde gaste.
Indien jy Stellenbosch besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Stellenbosch.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stellenbosch hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Stellenbosch Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Stellenbosch Hotelle

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
Vanaf
R1 598
per nag, vir 2 mense
Hotel in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Die Eendracht Hotel is in Dorpstraat, in die hartjie van Stellenbosch, geleë. Dié hotel is stapafstand van minstens 60 uitstekende restaurante, koffiewinkels, museums, 6 kunsmuseums en -galerye, 3 teaters, en die ...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 2)
Hotel in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Batavia Boutique Hotel is in die hartjie van historiese Stellenbosch geleë. Hierdie klassieke gastehuis uit die 19de eeu bied luukse en ruim kamers wat versier is met antieke en kontemporêre stukke soos pragtige r...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Hotel in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

107 Dorpstraat Boutique Hotel bied intieme, moderne verblyf wat ideaal is vir oordeelkundige vakansiegangers en sakelui. Dié hotel is in die hartjie van Stellenbosch geleë, naby aan eksklusiewe winkeltjies, koffie...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Hotel in Paradyskloof, Stellenbosch

Stellenbosch Lodge skuil in Blauwklippen Landgoed se wingerde buite Stellenbosch langs die R44 in die hartjie van die Kaapse Wynlande. Dié bekoorlike lodge spog met 'n Kaapse styl en meubels van Oregon-dennehout. O...

Vanaf
R2 890
per nag, vir 2 mense
Hotel in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Coopmanhuijs is in 1713 gebou, een van die eerste spoggerige huise in die Stellenbosch se historiese hartjie. Vandag bied Coopmanhuijs Boutique Hotel & Spa luukse verblyf omring deur stylvolle winkels, galerye, muse...

Vanaf
R2 070
per nag, vir 2 mense
Hotel in Stellenbosch

Die bekroonde Devon Valley Hotel skuil in 'n skaduryke, groen en rustige hoek van die Stellenbosch Wynlande en bied asemrowende uitsigte oor die olyfboorde, wingerde en majestueuse Helderberge. Hier bied ons "tuisge...

Vanaf
R1 390
per nag, vir 2 mense
Hotel in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

The Stellenbosch Hotel spog met 'n puik ligging in die hartjie van die historiese dorpie Stellenbosch. Die hotel is gebou op grond wat toegeken is deur Goewerneur Simon van der Stel tussen 1692 en 1701. Die gebou is...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Hotel in Klapmuts, Stellenbosch

Klapmuts Hotel is in Klapmuts, tussen Stellenbosch en die Paarl in die Kaapse Wynlande, geleë. Die hotel bied 4 pragtige gemeubileerde kamers met lugversorging. Die kamer is ingerig met 'n TV met sekere Stv-kanale...


Ons het die plekke verwyder wat nie vir jou datums beskikbaar is nie

Sien Onbeskikbare Uitslae

Kliek op die knoppie om al die plekke in Stellenboschte sien.

Verwyder Filters

Jy sien net 8 uit die moontlike 264 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 10 km vanaf Stellenbosch

Vanaf
R4 850
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kaapse Wynlande, Wes-Kaap

Angala Boutique Hotel is 'n toevlugsoord vir die liggaam, verstand en gees en is in die hart van die Kaapse Wynlande tussen majestueuse berge geleë. Ons suites en kothuise is ruim, volledig toegerus en privaat. On...


Hotelle binne 50 km vanaf Stellenbosch

Vanaf
R1 775
per nag (plek vir 2)
Hotel in Heldervue, Wes-Kaap

NH The Lord Charles Hotel is in Somerset-Wes en is ideaal vir gaste op soek na 'n ontspanne of sake-wegbreek naby verskeie besienswaardighede. Die hotel het 156 standaard kamers en 30 superior-kamers. Elke kamer he...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Stellenbos hotelle blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle hieronder, of gaan kyk na ons hoof Stellenbos akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Stellenbos akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte hotel akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za