Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Bo Dalsig (1)
Brandwacht (4)
Dalsig (2)
Die Boord (20)
Jamestown (4)
Klapmuts (13)
La Colline (2)
Mostertdrif (11)
Simonswyk (4)
Stellenbosch Sentraal (93)
Uniepark (26)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (270)
B&Bs (15)
Wildsplase (5)
Hotelle (9)
Gastehuise (63)
Selfsorg-eenhede (178)

Resensies van Stellenbosch

4.5 / 5  
volgens 545 resensies
Lees regte resensies van Stellenbosch van 545 geverifieerde gaste.
Indien jy Stellenbosch besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Stellenbosch.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stellenbosch wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Stellenbosch Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Stellenbosch Wildsplase

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
55% af Aanbod!
VanafR2 650
R1 193
per nag, vir 2 mense
Lodge in Stellenbosch

The Log Cabin is in die hartjie van Devon Valley in die Kaapse Wynlande geleë en dit het 'n pragtig uitsig op die berge rondom Stellenbosch en die wingerde wat oor die heuwels kronkel. The Log Cabin bied geriefli...

Vanaf
R1 999
per nag, vir 2 mense
Lodge in Stellenbosch

In een van Suid-Afrika se vernaamste Wynvalleie, in die pragtige Banhoekvallei, lê die magiese Banhoek Lodge. Op die drumpel van Suid-Afrika se vernaamste wynplase, met 'n asemrowende uitsig oor die omliggende wynl...

Vanaf
R4 505
per nag, vir 2 mense
Lodge in Stellenbosch

aha De Zalze Lodge bied B&B-verblyf op 'n privaat wynlandgoed aan die buitewyke van Stellenbosch. Die lodge is die ideale basis waarvandaan jy die Kaapse Wynlande kan verken. Akkommodasie by De Zalze Lodge beskik ...

Vanaf
R1 340
per nag, vir 2 mense
Lodge in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Evergreen Lodge is in die skadu van eeueoue Eikebome gebou en word omring deur asemrowende uitsigte oor die berge en wingerde. Die gastehuis is in die hartjie van historiese Stellenbosch geleë, is 'n maklike 4 minu...

Vanaf
R1 975
per nag (plek vir 2)
Lodge in Stellenbosch

L'Avenir Country Lodge is in die vallei onder die manjifieke Simonsberge geleë, in die beste deel van die Stellenbosch Wynlande. 'n Boetieklandgoed net buite die dorp met uitsigte oor die wingerd en berge. Verblyf...

Verwyder Filters

Jy sien net 5 uit die moontlike 264 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Wildsplase binne 50 km vanaf Stellenbosch

Vanaf
R1 880
per nag, vir 2 mense
Lodge in Franschhoek, Wes-Kaap

Klein Waterval Riverside Lodge bied vriendelike plattelandse gasvryheid in 'n ontspanne plaasatmosfeer in die Franschoekvallei op die oewer van die Bergrivier. Dit word omring deur wingerde en dramatiese berguitsigt...

Vanaf
R2 875
per nag (plek vir 2)
Lodge in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Silver Forest is 'n unieke perseel in die hartjie van die Wynlande. Dié area is bekend vir sy wynlandgoedere, restaurante, voetslaanroetes en pragtige bergreekse. Dit is die perfekte plek om te ontspan ver van die ...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Paarl, Wes-Kaap

Tussen die prentjiemooi wynlande van die historiese Paarl- en Franschhoekvallei, lê Boschenmeer Grande Lodge, omraam deur die majestueuse Drakensteinberge en die bekende 'Paarl Rock'. Die lodge bied 'n rustige ligg...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Lodge in Bellville, Wes-Kaap

Canterbury Lodge bied gastekamers in die lowerryke woonbuurt, Oakdale, in Bellville, Kaapstad. Dié gastehuis is naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe in die Noordelike Voorstede. Canterbury Lodge beskik oor 1...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 2)
Lodge in Bellville, Wes-Kaap

Mulu Lodge bied sakpasgastehuisverblyf in Kingston in Bellville, sowat 24 km vanaf Kaapstad se middestad, geleë. Dié gastehuis is ideaal vir vakansiegangers, toeriste, en plaaslike inwoners wat opsoek is na kort- ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Stellenbos wildsplase blad - loer bietjie na ons wye versameling van wildsplase hieronder, of gaan kyk na ons hoof Stellenbos akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Stellenbos akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte wildsplaas akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za