Resensies van Stellenbosch

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Stellenbosch bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.61 uit 5 gekry volgens 433 resensies.
Yvonne B. - 18th June 2019
staying in Die Boord, Stellenbosch
Netjiese omgewing. Redelik sentraal geleë.
Annerie T. - 28th May 2019
staying in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch
Amazing!
Marietjie O. - 20th May 2019
staying in Stellenbosch
Skoon, vriendelike en netjiese dorp.
Giradot B. - 15th May 2019
staying in Stellenbosch
Hierdie studentedorp bied baie vir persone wat die Wynroetes wil verken. Veilige onderdak parkering (teen 'n stywe fooi) Parkering buite die Mall steeds nie aan te beveel nie. Veilige aanbevole looproetes.
Mari O. - 14th May 2019
staying in Paradyskloof, Stellenbosch
Puik en gerieflike bestemming.
Justin W. - 14th May 2019
staying in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch
Great vibe, safe and beautiful scenery.
Elmarie V. - 8th May 2019
staying in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch
Mooiste dorp in die land.
Nicolene B. - 6th May 2019
staying in Stellenbosch
Stellenbosch sal altyd 'n mooi dorp wees.
Lorna B. - 5th May 2019
staying in Die Boord, Stellenbosch
Puik ontbyt.
Carol N. - 2nd May 2019
staying in Paradyskloof, Stellenbosch
Paradyskloof is 'n stil en rustig en baie sentraal.
Sherryn S. - 1st May 2019
staying in Mostertdrif, Stellenbosch
Beautiful quiet area.
Tienie L. - 29th April 2019
staying in Brandwacht, Stellenbosch
Pragtige en rustige omgewing.
Lukie S. - 29th April 2019
staying in Paradyskloof, Stellenbosch
Pragtig daar.
Maggie E. - 23rd April 2019
staying in Die Boord, Stellenbosch
Excellent location.
Stephen M. - 23rd April 2019
staying in Paradyskloof, Stellenbosch
It is a quiet area, not far, but away from main/busy roads, traffic and noise. It borders on vineyards and forest and exudes a tranquil atmosphere. It seems to be an upmarket area and a lovely residential suburb. It has picturesque views We felt safe as we went for early morning runs.
Nicolien B. - 19th April 2019
staying in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch
Baie om te doen en te besigtig, maar parkering is 'n groot probleem. Indien jy wel een kry, betaal jy R12 per uur met kaart, geen kontant word aanvaar nie.
Johannes Jacobus V. - 16th April 2019
staying in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch
Lieflike restaurante en winkeltjies. Beslis 'n besoek werd.
Louise Z. - 15th April 2019
staying in Paradyskloof, Stellenbosch
Perfect distance from town in the most beautiful spot, highly recommend.
Frieda D. - 15th April 2019
staying in Stellenbosch
Mooi mooi Eikestad!
Hendry C. - 14th April 2019
staying in Paradyskloof, Stellenbosch
Only the traffic makes it difficult to enter and exit the roads at Paradyskloof.
Dave H. - 14th April 2019
staying in Stellenbosch
Baie geniet.
Pieter D. - 13th April 2019
staying in Die Boord, Stellenbosch
Puik.
Jaap V. - 10th April 2019
staying in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch
Sien sterre.
Nompumelelo N. - 10th April 2019
staying in Paradyskloof, Stellenbosch
Lovely and relaxed.
Johanna S. - 8th April 2019
staying in Paradyskloof, Stellenbosch
Rustige veilige area en naby gholfbaan en winkels.
Joseph N. - 8th April 2019
staying in Die Boord, Stellenbosch
Mooie uitvalsbasis om de wijnplaatsen te bezoeken.
Carina A. - 8th April 2019
staying in Stellenbosch
Ongelooflik!
Henk D. - 2nd April 2019
staying in Die Boord, Stellenbosch
Quiet neighbourhood, but nothing special there worth travelling for.
Morgan O. - 1st April 2019
staying in Paradyskloof, Stellenbosch
Peaceful and quiet, just what we needed. Wonderful to have a pool this time of year as well.
Marinda B. - 29th March 2019
staying in Paradyskloof, Stellenbosch
Baie mooi buurt. Rustig en veilig.
Hennie M. - 26th March 2019
staying in Stellenbosch
Die groot probleem was beurtkrag elke aand, dit was baie onaangenaam.
Lerina C. - 23rd March 2019
staying in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch
Wonderlike dorpie!
Jetro K. - 23rd March 2019
staying in Brandwacht, Stellenbosch
Ken nie die gebied nie, alhoewel dit pragtig is.
Bambie En Marianne S. - 23rd March 2019
staying in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch
Stellenbosch het soveel om te bied van kultuur, natuur tot lekker eet en drink. Beter om die dorp te voet te verken so laat jou kar by die gastehuis, want parkering is skraps. Buite dorp is hoogtepunte Dylan Lewis se beeldhouwerk tuin. Delaire Grass, Babylonstoren, Tokara, Peter Falke, Waterford, bied elkeen 'n unieke ervaring. Probeer ook die Grand Ladies soos Meerlust en Kanonkop.
Jeanette P. - 22nd March 2019
staying in Paradyskloof, Stellenbosch
Baie mooi. Goed geleë.
Hillary H. - 17th March 2019
staying in Stellenbosch
Sal dit beslis weer kom besoek.
Elida V. - 15th March 2019
staying in Die Boord, Stellenbosch
Goeie rustige woonbuurt.
Abraham V. - 11th March 2019
staying in La Colline, Stellenbosch
La Colline is 'n woonbuurt. Dit is naby al die belangrike toeristebestemmings in die Stellenbosch omgewing.
Desmond R. - 10th March 2019
staying in Paradyskloof, Stellenbosch
Rustige atmosfeer, mooi natuurskoon!
Madelein G. - 9th March 2019
staying in Stellenbosch
Fantastiese vakansiedorp, mooi besienswaardighede en smaaklike eetplekkies.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za