Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Stellenbosch

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Stellenbosch bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 1024 resensies.

Stellenbosch

41 on Serruria

"Baie mooi met sy omringde berge en die klomp wynplase 'n bonus."

Stellenbosch

Anesta House

"Raak besiger wat nie noodwendig goed is nie."

Stellenbosch

Squirrel & Vine

"Lieflike toerisme- en studentedorp met pragtige strate en restaurante."

Stellenbosch

At Home in Mostertsdrift

"Enjoyed it so much, thinking of moving there. Loads of great eating places. Lovely walks through town and gardens. Just loved it."

Stellenbosch

Ryneveld Lodge

"Dit is baie rustige en natuurskone omgewing. Die omgewing word skoon en opgeknap gehou, wat dit 'n plesier maak om deur die strate te beweeg."

Stellenbosch

Westridge

"Dis maar net eenvoudig mooi! Dalk te veel eenrigtingstrate."

Stellenbosch

Oude Hoek 106

"Lieflike plek met baie goed om te doen. Wynplase en restaurante was puik."

Stellenbosch

Groendraai Accommodation

"Puik! Ons het dit baie geniet, baie besienswaardighede en plekke wat ons kon gaan besoek."

Stellenbosch

Holly Oak Bachelor Studio

"Skoon, netjies en het alles wat jy mag benodig."

Stellenbosch

Feel @ Home

"Lekker plek!"

Stellenbosch

Sleepy Willow Country Accommodation

"Baie interessante plekkies om te besoek."

Stellenbosch

Magnolia Place Stellenbosch Guest House

"Stellenbosch makes you feel like you're in the countryside and it's not even an hour's drive from our home. We love Stellenbosch, that's why we frequently visit it."

Stellenbosch

5 on Wege

"Everything was perfect thank you for the experience."

Stellenbosch

Concord Apartment

"Wonderlikste dorp in die hele wêreld."

Stellenbosch

de Oude Meul Guest House

"Bietjie duur, verstane, studentedorp. "

Stellenbosch

Magnolia Place Stellenbosch Guest House

"Mooiste skoonste dorp in die hele land."

Stellenbosch

Apple Tree Guest House

"Pragtige dorp. Sal enige tyd weer gaan."

Stellenbosch

Linquenda Gaste Plaas

"Altyd lekker, baie om te doen en te sien."

Stellenbosch

Quiver Tree Self-Catering Apartments

"Mense moet asb hulle maskers dra! Veral saans in Dorpstraat! "

Stellenbosch

Magnolia Place Stellenbosch Guest House

"Absoluut asemrowend. Love it. "

Stellenbosch

The Rose

"As jy lief is vir wyn, kan jy nie in 'n beter dorp gaan bly nie. Duisend wyne om van te kies en slegs 'n paar minute van die see af (Strand en Gordonsbaai). Naby geleë dorpe maak vakansie hou soveel lekkerder. En S'Bosch se studente is iets vir die oog!"

Stellenbosch

Westridge

"Pragtige dorp. Sou nie omgee om daar te bly nie!"

Stellenbosch

Eendracht Apartments

"Beautiful, lots to explore, just bad traffic in peak times."

Stellenbosch

Squirrel & Vine

"Stellenbosch het meer as net sy wynplase. Die dorp het baie interessante eetplekke, kuns en die Botaniese tuine is 'n moet."

Stellenbosch

Quiver Tree Self-Catering Apartments

"Stellenbosch is uit die hemel. Dit is veilig, skoon en baie goed versorg. Dit is die perfekte area vir enige persoon met 'n lus vir lewe."

Stellenbosch

de Oude Meul Guest House

"Die studente kan nogal 'n probleem wees."

Blad
Blad 14 - Wys 391 tot 420