Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (99)
B&Bs (8)
Wildsplase (1)
Hotelle (5)
Gastehuise (16)
Selfsorg-eenhede (69)

Resensies van Stellenbosch Sentraal

4.7 / 5  
volgens 109 resensies
Lees regte resensies van Stellenbosch Sentraal van 109 geverifieerde gaste.
Indien jy Stellenbosch Sentraal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Stellenbosch Sentraal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stellenbosch Sentraal hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Stellenbosch Central Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Stellenbosch Sentraal Hotelle

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
Vanaf
R1 378
per nag, vir 2 mense
Hotel in Stellenbosch Sentraal

Die Eendracht Hotel is in Dorpstraat, in die hartjie van Stellenbosch, geleë. Dié hotel is stapafstand van minstens 60 uitstekende restaurante, koffiewinkels, museums, 6 kunsmuseums en -galerye, 3 teaters, en die ...

Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 2)
Hotel in Stellenbosch Sentraal

107 Dorpstraat Boutique Hotel bied intieme, moderne verblyf wat ideaal is vir oordeelkundige vakansiegangers en sakelui. Dié hotel is in die hartjie van Stellenbosch geleë, naby aan eksklusiewe winkeltjies, koffie...

Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 2)
Hotel in Stellenbosch Sentraal

Batavia Boutique Hotel is in die hartjie van historiese Stellenbosch geleë. Hierdie klassieke gastehuis uit die 19de eeu bied luukse en ruim kamers wat versier is met antieke en kontemporêre stukke soos pragtige r...

Vanaf
R2 690
per nag, vir 2 mense
Hotel in Stellenbosch Sentraal

Coopmanhuijs is in 1713 gebou, een van die eerste spoggerige huise in die Stellenbosch se historiese hartjie. Vandag bied Coopmanhuijs Boutique Hotel & Spa luukse verblyf omring deur stylvolle winkels, galerye, muse...

Vanaf
R1 990
per nag, vir 2 mense
Hotel in Stellenbosch Sentraal

The Stellenbosch Hotel spog met 'n puik ligging in die hartjie van die historiese dorpie Stellenbosch. Die hotel is gebou op grond wat toegeken is deur Goewerneur Simon van der Stel tussen 1692 en 1701. Die gebou is...

Verwyder Filters

Jy sien net 5 uit die moontlike 98 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 10 km vanaf Stellenbosch Sentraal

Vanaf
R7 950
per nag, vir 2 mense
Hotel in Uniepark, Stellenbosch

Lanzerac Hotel & Spa is op 'n werkende wynlandgoed en bied pragtige kamers aan die buitewyke van Stellenbosch. Gaste kan kies tussen ’n Klassieke Kamer, ’n Luukse Kamer, ’n Junior Suite of Suite, wat elk sla...

30% af Aanbod!
VanafR1 990
R1 393
per nag, vir 2 mense
Hotel in Paradyskloof, Stellenbosch

Stellenbosch Lodge skuil in Blauwklippen Landgoed se wingerde buite Stellenbosch langs die R44 in die hartjie van die Kaapse Wynlande. Dié bekoorlike lodge spog met 'n Kaapse styl en meubels van Oregon-dennehout. O...

Vanaf
R2 070
per nag, vir 2 mense
Hotel in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Die bekroonde Devon Valley Hotel skuil in 'n skaduryke, groen en rustige hoek van die Stellenbosch Wynlande en bied asemrowende uitsigte oor die olyfboorde, wingerde en majestueuse Helderberge. Hier bied ons "tuisge...


Hotelle binne 50 km vanaf Stellenbosch Sentraal

Vanaf
R4 450
per nag, vir 2 mense
Hotel in Simondium, Kaapse Wynlande

Angala Boutique Hotel is 'n toevlugsoord vir die liggaam, verstand en gees en is in die hart van die Kaapse Wynlande tussen majestueuse berge geleë. Ons suites en kothuise is ruim, volledig toegerus en privaat. On...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Hotel in Klapmuts, Stellenbosch

Klapmuts Hotel is in Klapmuts, tussen Stellenbosch en die Paarl in die Kaapse Wynlande, geleë. Die hotel bied 4 pragtige gemeubileerde kamers met lugversorging. Die kamer is ingerig met 'n TV met sekere Stv-kanale...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za