Indien jy Stellenbosch besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Stellenbosch.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stellenbosch B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Stellenbosch accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Stellenbosch B&Bs
13 uit 248 beskikbare blyplekke wat jou soektog pas gevind
Boord Guesthouse is in Stellenbosch geleë en spog met wêreldbekende argitektuur. Die suites is baie ruim en geriefl...
10 Alexander B&B bied outentieke, warm, Suid-Afrikaanse gasvryheid in 'n dubbelverdieping-gebou is Stellenbosch, di...
Villa Grande Gastehuis is 'n elegante huis in die prentjiemooi dorp Stellenbosch. Die huis is gerieflik geleë naby ...
Lumley's Place bied gasteverblyf in Pniel en word deur 'n gesin besit. Dié historiese dorpie is baie kultureel en i...
Mitre's Edge Wine Estate bied gerieflike B&B-verblyf op 'n prentjiemooi wynlandgoed buite Stellenbosch. Die landgoe...
Zorgvliet Wines Country Lodge is in die Banhoekvallei, Stellenbosch, met 'n uitsig oor die omliggende wingerde en b...
B&B @ 9.Libertas bied gerieflike verblyf in Stellenbosch en is net 3 km vanaf die middedorp. Die verblyf word in 2...
Simonzicht Guest House is in die Banhoekvallei net buite Stellenbosh. Dit is diea ideala plek om te ontspan, uit te...
Brenaissance Wine & Stud Estate is sowat 6 kilometer van Stellenbosch se historiese middedorp af en bied aan gaste ...
Gemoedsrus Farm is 'n luukse boetiek-B&B net 7 km buite Stellenbosch in die hartjie van Devon Valley en bied 'n uit...
Welkom by die Stellenbos B&Bs blad - loer bietjie na ons wye versameling van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons hoof Stellenbos akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Stellenbos akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte B&Bs gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.