Resensies van Stellenryk

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Stellenryk bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 14 resensies.
Elize R. - 24th January 2020
staying in Stellenryk
Dit absolute genotvolle verblyf.
. - 10th January 2020
staying in Stellenryk
Rustige veilige omgewing!
. - 31st December 2019
staying in Stellenryk
Pretty central between Cape Town's city centre and the Winelands.
. - 2nd December 2019
staying in Stellenryk
Al wat ek kan sê dis 'n lekker rustige plek en baie lekker.
. - 2nd December 2019
staying in Stellenryk
Veilige en rustige omgewing!
. - 4th November 2019
staying in Stellenryk
Boomryke area wat naby genoeg aan vele besienswaardighede is.
. - 1st July 2019
staying in Stellenryk
I`m totally new to the area. It looks quiet and beautiful. Hope to stay there more frequent.
. - 21st June 2019
staying in Stellenryk
Ek sal dit aanbeveel aan al ons vriende.
. - 9th June 2019
staying in Stellenryk
Central location, easy access from the N1.
. - 20th May 2019
staying in Stellenryk
Netjiese woonbuurt.
. - 7th May 2019
staying in Stellenryk
Rustig area, met lekker staproete om net die dag se moegheid af te skud.
. - 2nd April 2019
staying in Stellenryk
The area is peaceful and easy access able. Close to the N1, R300 and Cape Gate.
. - 2nd April 2019
staying in Stellenryk
Dit is baie skoon en maklik om op die snelweg te klim en baie sentraal.
. - 6th January 2019
staying in Stellenryk
The place is so quiet and you feel safe to be in that neighbourhood.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]