Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (30)
B&Bs (1)
Selfsorg-eenhede (29)

Resensies van Stilbaai-Oos

4.7 / 5  
volgens 59 resensies
Lees regte resensies van Stilbaai-Oos van 59 geverifieerde gaste.
Indien jy Stilbaai-Oos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Stilbaai-Oos.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stilbaai-Oos selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Still Bay East Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Stilbaai-Oos Selfsorg-eenhede

27 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Stilbaai-Oos

Sitterus is 'n gerieflike gemeubileerde selfsorghuis vir 6 gaste in Stilbaai. Die eenheid is op die grondverdieping geleë en beskik oor 'n privaat ingang, 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n ko...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Stilbaai-Oos

7de Hemel Stilbaai is 'n lieflike selfsorg-eenheid in 'n privaat vakansie-oord, 500 meter vanaf die hoofstrand in die kusdorpie, Stilbaai. Dié kusdorpie is langs die N2 tussen Mosselbaai en Riversdal geleë. Die h...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stilbaai-Oos

Lulu's Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiewoonstel naby die hoofstrand in Stilbaai. Stilbaai is 'n lieflike kusdorpie op die gewilde Tuinroete en bied maklike toegang tot die N2-hoofweg. Lulu's Cottage het s...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Stilbaai-Oos

Osler Place bied gehalteverblyf in 6 gerieflike selfsorgwoonstelle wat elkeen oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, ‘n oopplan-kombuis en -leefarea en 'n stoep en braaigeriewe beskik. Die instansie het slaapplek vir alt...

Vanaf
R3 350
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Stilbaai-Oos

Gull's Stilbaai is 'n dubbelverdieping-selfsorgvakansiehuis in 'n stil woonbuurt, net 30 m van die Blouvlagstrand af. Stilbaai is 'n bekoorlike kusdorp wat, saam met sy buurdorpe Jongensfontein en Melkhoutfontein, d...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 15)
Selfsorg in Stilbaai-Oos

Villa Charmara is aan die oostekant van die kusdorp Stilbaai, net 'n entjie van die Goukou-rivier af. Die historiese huis is in 2015 opgeknap en bied slaapplek aan 10 volwassenes en 5 kinders. Die huis beskik oor 5...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Stilbaai-Oos

Watawiew is 'n grondvloer-eenheid in die hawedorp, Stilbaai-Oos. Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en die badkamer he...

Vanaf
R750
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Stilbaai-Oos

Bellevue Resort is in die kusdorp Stilbaai geleë en bied goeie gehalte selfsorg-akkommodasie. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand en ander geriewe en doendinge. Die studio-eenheid het 'n dubbelbe...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stilbaai-Oos

Uitnaweek is in Stilbaai geleë en is net 'n kort entjie vanaf die Goukourivier. Die akkommodasie bied gaste 'n keuse tussen die Uitnaweek Hoofhuis met slaapplek vir 6 gaste of die Uitnaweek Woonstel 1 of 2 met sla...

Vanaf
R3 600
per nag, vir 11 mense
Selfsorg in Stilbaai-Oos

Hierdie strandhuis is net 800 m van die Blouvlagstrand af geleë en dit bied pragtige rivier-uitsigte. Die getypoele voor die huis is veilig en ideaal vir klein kinders om in te baljaar. Die huis het slaapplek vir...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za