Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (95)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (88)

Resensies van Stilbaai-Wes

4.7 / 5  
volgens 169 resensies
Lees regte resensies van Stilbaai-Wes van 169 geverifieerde gaste.
Indien jy Stilbaai-Wes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Stilbaai-Wes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stilbaai-Wes B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Still Bay West Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Stilbaai-Wes B&Bs

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


B&Bs binne 10 km vanaf Stilbaai-Wes

Vanaf
R730
per nag, vir 2 mense
B&B in Stilbaai-Oos, Stilbaai

Hibiscus Huis is 'n gemaklike, luukse B&B wat aan die oostelike oewer van die Goukou getyrivier geleë is. Die Goukou verdeel Stilbaai in oos en wes. Elke kamer het sy eie en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. G...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
B&B in Jongensfontein, Tuinroete

Boegsprietweg 13 is in Jongensfontein geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of vriendegroep. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die eenheid is op 'n residen...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Jongensfontein, Tuinroete

Little Rock Guest House is in die pragtige dorpie Jongensfontein geleë, net 'n paar meter van die see af. Klop hier aan as jy op soek is na pragtige see-uitsigte en asemrowende sonsondergange. Jongensfontein is 15 ...


B&Bs binne 50 km vanaf Stilbaai-Wes

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Albertinia, Tuinroete

Die Pienkstoep Gastekamer is 'n fraai gastehuis in die bekoorlike dorp, Albertinia. Dié gastehuis is bekend op die dorp en het die perfekte ligging naby wynplase, 'n natuurreservaat, strande en die naaste kusdorpie...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Riversdal, Tuinroete

Journey Guest House is gerieflik geleë oorkant die Old Jail Coffee House in Riversdal. Dis langs die middedorp en dis gerieflik geleë naby skole en die sakekern. Dit word deur die eienaar bestuur met persoonlike a...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Riversdal, Tuinroete

Lalani B&B and Self-catering Cottages is op 'n kleinhoewe net buite die lieflike plaasdorp, Riversdal, geleë en bied gerieflike akkommodasie in 'n rustige omgewing, omring deur groen bome en lowerryke tuine. Verb...


B&Bs binne 100 km vanaf Stilbaai-Wes

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
B&B in Heidelberg, Tuinroete

Aan De Kanal Country Lodge bied B&B- en selfsorg-eenhede langs die kanaal in Heidelberg, Wes-Kaap. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf op pad na verskeie bestemmings. Verbly...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Heidelberg, Tuinroete

Lourens@13 is 'n lieflike B&B in Sonoplaan in die klein dorpie Heidelberg. Dit is die perfekte oornagplek vir jou reis na Kaapstad of George. Ons bied gehalte slaapkamers, elkeen met 1 dubbelbed en 1 enkelbed en 'n...

20% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 000
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Danabaai, Mosselbaai

Erika27 is 'n B&B in die prentjiemooi Danabaai, net 'n paar kilometer van Mosselbaai af. Dié gastehuis is die ideale basis om die Tuinroete te verken. Verblyf is beskikbaar in 2 kamers wat individueel versier is....

20% af Weeksdae!
VanafR1 080
R864
per nag, vir 2 mense
B&B in Mosselbaai, Danabaai

Eden Guest House B&B is 'n moderne dubbelverdiepinghuis met 'n uitsig oor die Indiese Oseaan. Dis in 'n natuurreservaat langs die N2 aan Kaapstad se kant van Danabaai geleë. Die ligging is die ideale basis vir gast...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za