Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (93)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (86)

Resensies van Stilbaai-Wes

4.7 / 5  
volgens 169 resensies
Lees regte resensies van Stilbaai-Wes van 169 geverifieerde gaste.
Indien jy Stilbaai-Wes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Stilbaai-Wes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stilbaai-Wes gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Still Bay West Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Stilbaai-Wes Gastehuise

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise

Gastehuise binne 50 km vanaf Stilbaai-Wes

Vanaf
R970
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Riversdal, Tuinroete

Olivewood Farm is op 'n kiwiplaas in 'n mooi vallei aan die voet van die Langeberge geleë. Dié plaas is slegs 9 km buite Riversdal langs die N2 tussen Kaapstad en George. Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en ...

Vanaf
R860
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Gouritsmond, Gouritz

Gouritz Guesthouse skuil in die kusdorpie, Gouritzmond, wat tussen Stilbaai en Vleesbaai geleë is. Die sonsopkoms en sonsondergang is iets besonders om te aanskou! Dié gastehuis het 3 stylvolle kamers met 'n koni...


Gastehuise binne 100 km vanaf Stilbaai-Wes

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Witsand, Tuinroete

Beachfront Self-catering Accommodation bied verblyf aan gesinne en vriende teen die strand in Witsand. Dié dubbelverdiepinghuis het privaat slaapplek vir afsonderlike gesinne of 'n groep vriende. Elke eenheid h...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Witsand, Tuinroete

Whale Watchers Inn is in Witsand, een van Suid-Afrika se mooiste, mees ongerepte kusdorpies geleë en het 'n asemrowende uitsig oor San Sebastianbaai. Dit is sowat 100 meter van die strand af en stapafstand van die ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Heidelberg, Tuinroete

Alex's Overnight is in Heidelberg, 'n vriendelike dorpie in die Wes-Kaap naby die suidkus. Dis langs die N2 sowat 274 km oos vanaf Kaapstad, en net 34 km vanaf Witsand se strand. Die perfekte oornagverblyf tussen Ka...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Heidelberg, Tuinroete

Lemon Tree Cottage is in 'n rustige deel van Heidelberg en bied gerieflike verblyf in stalle wat in 1856 gebou is, maar omskep is in 'n eenslaapkamerkothuis. Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en daar is 1 slaa...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Heidelberg, Tuinroete

Sonop Gastehuis is in Heidelberg, 'n ongekunstelde dorpie in die Kaapse Overbergstreek, geleë. Dié rustige dorpie skuil teen die Duiwenhoksrivier en is naby Mosselbaai. Dis die ideale bestemming vanwaar jy die Tui...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Gastehuis in Witsand, Tuinroete

Nautilus is 'n selfsorghuis op die bopunt van 'n heuwel in Witsand. Die perseel bied 'n pragtige 180°-uitsig van die Breederivier vanaf die leefarea en balkon. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mosselbaai, Danabaai

Classical View se ligging op 'n heuwel bied onbeperkte uitsigte oor die Indiese Oseaan en maak dit 'n perfekte vakansiebestemming. Een van Suid-Afrika se mooiste, ongerepte strande is net 5 minute se stap van Classi...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Danabaai, Mosselbaai

Die Dana Bay B&B Guest House is in die skilderagtige bewaringsgebied van Danabaai naby Mosselbaai geleë. Die gastehuis kan maklik bereik word en bied nie net 'n wonderlike atmosfeer nie, maar ook gerief en ontspann...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za