Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (93)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (86)

Resensies van Stilbaai-Wes

4.7 / 5  
volgens 169 resensies
Lees regte resensies van Stilbaai-Wes van 169 geverifieerde gaste.
Indien jy Stilbaai-Wes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Stilbaai-Wes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stilbaai-Wes gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Still Bay West Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Stilbaai-Wes Gastehuise

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise

Gastehuise binne 100 km vanaf Stilbaai-Wes

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Danabaai, Mosselbaai

Dux-n-Biki is sentraal in die prentjiemooi bewarea, Danabaai, geleë. Verblyf word aangebied op 'n selfsorg-basis en gaste kan die asemrowende see-uitsigte en die rustigheid van die natuur kom beleef in hierdie plek...

Vanaf
R2 145
per nag (plek vir 6)
Gastehuis in Danabaai, Mosselbaai

Dana Bay Beach Holiday House is geleë in Danabaai, 5 km van die geskiedkundige Mosselbaai op die skilderagtige Tuinroete in die Wes-Kaap. Die huis het slaapplek vir tussen 1 en 6 gaste en is perfek vir 'n gesinsvak...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pinnacle Point, Mosselbaai

387 Bushbuck bied oornagverblyf wat op die pragtige Pinnacle Point Gholflandgoed in Mosselbaai geleë is. Dit bied asemrowende uitsigte oor die lowerryke fynbos-vallei wat grens aan Oesterbaai-reservaat se strand. ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Overberg, Wes-Kaap

Waterkloof Guest House is 'n volstruisplaas wat in die skilderagtige Suid-Kaap, naby Swellendam en Heidelberg geleë is. 'n Paar minute se ry sal jou na die vakansiedorp Witsand, met sy pragtige strand en visserspar...

Vanaf
R1 070
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vyf Brakke Fonteinen, Mosselbaai

Fly me to the Moon is net buite Mosselbaai, op 'n heuwel wat uitsigte oor die dorp, die kuslyn en Outeniekwaberge bied. Dié villa het 6 groot gastekamers, elkeen met wonderlike uitsigte waar jy 'n luukse, moderne a...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Mosselbaai, Wes-Kaap

Golf @ Ocean is op die veilige en rustige Mosselbaai Gholflandgoed geleë en bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n smaakvol versierde gastehuis met uitsigte van die gholfbaan en die see in die verte. Die huis bes...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Tuinroete, Wes-Kaap

Strawberry Hill Farm bied gerieflike selfsorg-verblyf op 'n plaas wat aan die Grootvaderbosch Natuurreservaat in die Grootvaderbosch Bewarea grens. Strawberry Hill se naam kom van die wilde aarbeie wat op die plaas ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Voorbaai, Diaz-strand

See-the-Sea Overnight Room is in die veilige Trio Towers-woonstelblok in Diaz-strand, Mosselbaai geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na ‘n gerieflike kamer stapafstand van die strand af. Dié gastekamer ...

Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Voorbaai, Diaz-strand

Diaz Beach Guest House is slegs 2 minute se stap van die hoofstrand in Diazstrand in Mosselbaai af. Die gastehuis is sentraal geleë en binne maklik bereik van die N2. Die gastehuis bied 4 ruim en gerieflike slaapk...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mosselbaai Gholflandgoed, Mosselbaai

Die Mossel Bay Golf Lodge is langs die 9de skoonveld van die Mosselbaai Gholfbaan geleë. Dit is ideaal vir gholfspelers, sakereisigers, vakansiegangers en oorsese besoekers. Ons bied 'n huislike atmosfeer wat ons ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za