Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Still Bay West

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Still Bay West bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 176 resensies.

Stilbaai-Wes

Ankergooi

"Hier kan 'n mens van al jou sorge en stres vergeet. Pragtige, rustige omgewing."

Stilbaai-Wes

Die Houthuisie

"Bietjie ver uit my dorp Paarl, maar definitief die moeite en geld werd. Ek beweeg gereeld rond so ek sien genoeg plekke, maar vir nou is Stilbaai no.1."

Stilbaai-Wes

Ankergooi

"Liefdevolle, vreedsame, rustige plek. Dorp is baie netjies en al sy mensies so vriendelik."

Stilbaai-Wes

Aitsa!

"Moenie dink dat dit 'n stil wegbreek plek is nie. Bure kuier soms tot na twaalf en begin dou voor dag weer hard kuier. Beslis nie stil in seisoen nie. Kan dalk stil raak buite seisoen."

Stilbaai-Wes

Waves

"Heerlike gesinsvakansiedorp."

Stilbaai-Wes

Bird's Nest

"Fantastiese vakansie-dorp. Gaan beslis weer daar vakansie hou."

Stilbaai-Wes

Chi Essentials

"Pragtige plek."

Stilbaai-Wes

Aitsa!

"Baie geniet."

Stilbaai-Wes

19 Uitsigs Street

"Pragtige plek met pragtige strande en baie winkeltjies wat jy kan besoek."

Stilbaai-Wes

Stilbaai Tulipslot

"Baie rustige stil plekkie."

Stilbaai-Wes

Merlot La Mer

"Dit was wonderlik."

Stilbaai-Wes

Beach Castle

"Pragtige dorp!"

Stilbaai-Wes

Lieflappie

"No WiFi in Stilbaai."

Stilbaai-Wes

Aitsa!

"Elke huis het 'n naam wat besonders is."

Stilbaai-Wes

Kannie Kla Nie

"Dit bly 'n pragtige dorpie met alles wat mens nodig het vir 'n heerlike vakansie. Eerste keer wat ons buite seisoen daar was, die plaaslike inwoners is lekker, het 'n wonderlike tyd gehad."

Stilbaai-Wes

Lieflappie

"Mooi dorp en pragtige omgewing."

Stilbaai-Wes

Bergrosie

"Baie rustige plek."

Stilbaai-Wes

Muir Holiday Flats

"Still Bay is an awesome destination. Clean neat and safe. Beaches are beautiful and clean. Surf is excellent."

Stilbaai-Wes

Stroois

"'n Heerlike vakansieplek!"

Stilbaai-Wes

19 Uitsigs Street

"Baie om te doen, mooi en rustig."

Stilbaai-Wes

Anemoon

"Die dorp is pragtig en veilig. Die mense is baie vriendelik en dis lekker om daar vakansie te hou."

Stilbaai-Wes

Ankergooi

"Vriendelike mense, stil, rustige en veilige dorp met baie om te doen."

Stilbaai-Wes

Kannie Kla Nie

"Skoon, netjies en baie vriendelik."

Stilbaai-Wes

Ankergooi

"Stilbaai is een van die juwele van die Suid-Kaap, 'n móét vir elke reisiger."

Stilbaai-Wes

Albatros @ Stilbaai

"Always a special place for me and safety is great."

Stilbaai-Wes

Papillon

"Dis my grootword wêreld vir elke vakansie gewees en is steeds lekker!"

Stilbaai-Wes

Kloofsig 40

"Pragtige plekkie."

Stilbaai-Wes

Beach Castle

"Ons wil in Stilbaai-Wes gaan aftree. Enough said!"

Blad
Blad 4 - Wys 91 tot 120
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem