Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (134)
B&Bs (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (128)

Resensies van Stilbaai

4.5 / 5  
volgens 45 resensies
Lees regte resensies van Stilbaai van 45 geverifieerde gaste.
Indien jy Stilbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Stilbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stilbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Still Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Stilbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Stilbaai Tulipslot is 'n ruim, gemeubileerde woonstel en 87 m² groot. Die eenheid het slaapplek vir vir 6 gaste en is in Stilbaai geleë, langsaan 'n privaat woning. Dié eenheid beskik oor 3 slaapkamers. Die eers...

20% af Aanbod!
VanafR400
R320
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Seesterkloof720 is in die pragtige dorp Stilbaai geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvolle huis wat per kamer verhuur word. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besien...

Vanaf
R750
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Stilbaai-Oos, Stilbaai

Bellevue Resort is in die kusdorp Stilbaai geleë en bied goeie gehalte selfsorg-akkommodasie. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand en ander geriewe en doendinge. Die studio-eenheid het 'n dubbelbe...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Die Hawehuis bied gerieflike selfsorgverblyf in die bekoorlike kusdorpie Stilbaai naby die hawe en die gholfklub. Die pragtige vakansiehuis is verdeel in 2 aparte eenhede. Eenheid 1 het slaapplek vir 4 volwassenes...

25% af Weeksdae!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stilbaai-Oos, Stilbaai

Stilbaai Karavaanpark 47 is in 'n veilige kompleks naby die strand in Stilbaai geleë. Die dorp skuil aan die Goukourivier se oewer en spog met 'n lang strand, riviermond en 'n rits marine- en voëlspesies. Die ouw...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Shekhinah is 'n bekoorlike selfsorgeenheid op die eienaar se perseel in Stilbaai. Dié kusdorpie is op die oewer van die Goukourivier geleë en spog met lang, uitgerekte strande, 'n riviermonding en volop marine- en...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Stilbaai

Villa Merwede is ’n bekoorlike woonstel op die eienaar se perseel in ’n stil doodloopstraat in Stilbaai. Dié dorpie is op die oewer van die Goukourivier en spog met lang strande, ’n riviermonding en verskeie ...

Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Stilbaai-Oos, Stilbaai

Gull's Stilbaai is 'n dubbelverdieping-selfsorgvakansiehuis in 'n stil woonbuurt, net 30 m van die Blouvlagstrand af. Stilbaai is 'n bekoorlike kusdorp wat, saam met sy buurdorpe Jongensfontein en Melkhoutfontein, d...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Mama Mia @ Charlotte House is in Stillbaai langs 'n natuurreservaat, met paaie wat na melkhoutwoude lei, tot by die ongerepte Skulpiesbaai-strand. Mama Mia @ Charlotte House bied 4 selfsorg-eenhede wat geskik is vi...

Vanaf
R635
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Vermaak-Likheid is 'n selfsorgkothuis langsaan die hoofhuis. Dit is net 'n klipgooi weg van die Goukourivier wat uitmond in die warm Indiese Oseaan. Hierdie riviermonding is slegs oop wanneer die gety hoog genoeg is...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za