Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Still Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Still Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 656 resensies.

Stilbaai

Shirley's Pad

"Beste Suid-Kaapse kusdorpie."

Stilbaai

Blombos 20 Self-catering unit

"'n Fantastiese vakansiebestemming."

Stilbaai

Beachfront @ Stilbaai

"Heerlike eetplekkies en iets vir almal. Baie lekker!"

Stilbaai

Fransie en Doep se Stoep

"Net bietjie min plekke met aktiwiteite vir die kinders."

Stilbaai

Anthony's Accommodation

"It's a little gem."

Stilbaai

Lala Pansie

"Baie veilig, mense mense en baie goed in standgehou. Aftree dorp bo aan lys."

Stilbaai

Shirley's Pad

"Pragtige dorp."

Stilbaai

Harbour Cottage

"Stilbaai is die prag dorpie. Netjies, skoon en almal daar is vriendelik en behulpsaam en so lekker om net daar te kan vakansie hou."

Stilbaai

Myrtle's Retreat

"I love Still Bay, one of my favourite destinations to visit, thank you for the hospitality."

Stilbaai

Lulu's Cottage

"Stilbaai is 'n stil en rustige dorp. Daar is 'n paar oulike eetplekke, maar Lampiesbaai staan uit met goeie en vriendelike diens met heerlike kos."

Stilbaai

Chuck's Khaya

"Die naam beskryf als, die regte plek as jy net wil ontspan."

Stilbaai

Bergrosie

"In seisoentyd baie besig. Sommige mense verkies dit dalk. Alles beskikbaar."

Stilbaai

Stilbaai Lofts 11

"Ek beplan om in die toekoms myself permanent daar te vestig."

Stilbaai

Lulu's Cottage

"On the Rocks is 'n heerlike restaurant."

Stilbaai

BB's Place

"Ek sal Stilbaai beslis weer besoek. Pragtige, skoon dorp met die mees vriendelike mense, gewiilig om van hulp te wees as jy navraag doen oor iets."

Stilbaai

Kiki's Khaya

"Baie mooi plek."

Stilbaai

Stilbaai Karavaanpark 47

"Pragtige dorpie by die see. Lekker rustig."

Stilbaai

Strandloper

"Stilbaai het net verbasend min restaurante."

Stilbaai

Golf 1

"Mekka vir visvang en watersport op die riviermonding."

Stilbaai

Fransie en Doep se Stoep

"Heerlike vakansiedorp."

Stilbaai

Aloha Lodge

"Stilbaai is 'n pragtige stranddorpie en perfek vir 'n rustige wegbreek - dit is nie te groot om te besig te wees nie en ook nie te klein sodat daar nie genoeg plekkies is om te ontdek nie en by koffie te drink nie!"

Stilbaai

Lulu's Cottage

"My hart trek met 'n punt na hierdie plek toe. Wie weet, dalk eendag, hmmm?"

Stilbaai

Sitterus

"Altyd 'n wenner."

Stilbaai

Aloha Lodge

"Has very special memories for me, beautiful seaside/riverside town."

Stilbaai

Beach Blessings

"Still Bay is a beautiful quiet town. With the ocean right at the doorstep. The people is very friendly and the town is clean with beautiful houses. Will be back."

Stilbaai

Osler Place

"Rustige atmosfeer."

Stilbaai

David Bongers Holiday Accommodation

"Kan nie wag om weer in Stilbaai te kuier nie. 'n Funksionele dorp beskut van die woeligheid van die stad."

Stilbaai

Lulu's Cottage

"Pragtig. Mooi foto's geneem. Was lanklaas daar en dit was wonderlik om weer daar te kuier."

Stilbaai

Strandloper

"Wonderlike plek. Stil en knus."

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 60
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem