Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (119)
B&Bs (2)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (110)

Resensies van Stilbaai

4.6 / 5  
volgens 201 resensies
Lees regte resensies van Stilbaai van 201 geverifieerde gaste.
Indien jy Stilbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Stilbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stilbaai selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Still Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Stilbaai Selfsorg-eenhede

108 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Still Bay West, Stilbaai

Beach Castle bied 2 selfsorg-eenhede in Stilbaai, net 'n kort entjie van die strand en riviermonding af. Die klein seekantdorpie is langs die N2 tussen Mosselbaai en Riversdale geleë - daar waar die Goukou-rivier d...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR827
R620
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Still Bay West, Stilbaai

Aitsa! is 'n selfsorg-eenheid wat in die kusdorpie Stilbaai in die hawe-gebied geleë is. Die eenheid is net 500 m en 2 tot 3 minute se stap van die riviermonding af, wat naby Stilbaai-hawe, 'n verskeidenheid winkel...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Still Bay West, Stilbaai

Lieflappie is in die veilige dorpie, Struisbaai geleë. Die verblyf is 400 m vanaf die see en het 3 sonnige, netjiese, ruim eenhede genaamd Pampoentjie, Bloublasie en Seeperdjie. Daar is slaapplek vir tot 10 tot 12 ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR800
R720
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Still Bay East, Stilbaai

7de Hemel Stilbaai is 'n lieflike selfsorg-eenheid in 'n privaat vakansie-oord, 500 meter vanaf die hoofstrand in die kusdorpie, Stilbaai. Dié kusdorpie is langs die N2 tussen Mosselbaai en Riversdal geleë. Die h...

35% af Aanbod!
VanafR660
R429
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Still Bay West, Stilbaai

Die Houthuisie bied gehalteverblyf op die eienaar se perseel vir 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante en die strand geleë. Dié tuinwoonstel het 1 slaapkamer en slaapplek vir 6 gaste. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R680
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Still Bay West, Stilbaai

Crawfords Croft bied 2 selfsorg-eenhede in Stilbaai wat net 'n entjie vanaf die strand is. Dit bied toegang tot die rivier, hawe en Skulpiesbaai Natuurreservaat, wat spog met skilderagtige staproetes deur die Melkho...

33% af Weeksdae!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Still Bay West, Stilbaai

Strandloper is in Stilbaai tussen Riversdal en Mosselbaai. Dié vakansieverblyf is oorkant die strand met 'n uitsig oor die riviermond wat in die see in vloei. Die verblyf beskik oor 2 selfsorg-eenhede met slaapple...

15% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR3 000
R2 550
per nag, vir 11 mense
Selfsorg in Still Bay West, Stilbaai

Duntrune Beach House is 'n ruim selfsorghuis in Bosbokduin Privaat Natuurreservaat in Stilbaai-Wes en bied slaapplek aan 11 gaste. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers en 'n solder. Die slaapkamers be...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Still Bay West, Stilbaai

Bella se Plekkie is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in die pragtige kusdorp, Stilbaai. Dié dorpie skuil aan die oewer van die Goukourivier en spog met lang strande, 'n vlei en 'n verskeidenheid mariene- en voëlspes...

Vanaf
R1 330
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Still Bay West, Stilbaai

Stroois is in Stilbaai in die Wes-Kaap geleë. Die eenheid is bo-op ’n antieke duin en bied uitsigte oor die Indiese Oseaan. Gaste het die geleentheid om die natuur en die eenvoud van die omgewing te waardeer. Ve...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za