Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (54)
B&Bs (7)
Lodges (2)
Hotelle (2)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (37)

Resensies van Stormsrivier

4.6 / 5  
volgens 196 resensies
Lees regte resensies van Stormsrivier van 196 geverifieerde gaste.
Indien jy Stormsrivier besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Stormsrivier.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stormsrivier selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Storms River Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Stormsrivier Selfsorg-eenhede

37 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Nature's Valley, Stormsrivier

Natures Valley Beach House is in Nature's Valley geleë, 'n luisterryke kusdorpie langs die Tuinroete. Dié huis word omring deur die Tsitsikamma Nasionale Park. Alhoewel die huis nie ’n see-uitsig of direkte stra...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R808
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Stormsrivier

Net Hier is in Eersterivierstrand geleë, 'n privaat strandoord op die Tuinroete in die Oos-Kaap. Dié klein kusdorpie is 95 km oos van Plettenbergbaai, 78 km wes van Jeffreysbaai en 18 km vanaf die naaste dorp, Kar...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Stormsrivier

Tussen In is 'n lieflike selfsorghuis in Eersterivierstrand, stapafstand vanaf die strand. Die gemeubileerde huis het 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer en bied toegang tot 'n ...

Vanaf
R810
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stormsrivier

Mountain Breeze is reg langs die N2 op die bekende Tuinroete geleë. Dié selfsorghutte lê op 'n proteaplaas in die hartjie van die Tsitsikamma. Verblyf word in 7 eenhede gebied, 2 eenhede het slaapplek vir 2, 1 e...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Nature's Valley, Stormsrivier

Sea Why is in Nature's Valley geleë, is stapafstand van die strand af en bied die ideale verblyf vir 'n paartjie wat op soek is na snoesige, bekostigbare selfsorgwegbreek in die natuur. Die verblyf bestaan uit 1 s...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stormsrivier

Tsitsikamma Cottages bied bekostigbare en gehalteverblyf in die Witelsbosarea en dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek op die bekende Tuinroete. Ons verblyf bied verskeie opsies om alle gaste te akkommodeer. Daar is ...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Stormsrivier

Skuitbaai is 'n privaat strandoord. Die naaste dorp is Kareedouw en die naaste vakansieoord is Eersterivier. Dis 30 km vanaf die Paul Sauer-brug en 70 km vanaf Jeffreysbaai. Die Fynbos Gholfklub met sy 9 putjie-gh...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stormsrivier

Angler's Paradise bied 'n pragtige uitsig oor die kus en is waarskynlik op die indrukwekkendste privaat-kusgebied in die Tsitsikamma geleë. Angler's Paradise 'n rotshengelaar se droom, maar daar is ook baars in die...

Vanaf
R709
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stormsrivier

SANParks Storms River Mouth Rest Camp is geleë in die Tsitsikamma-gebied van die prentjiemooi Tuinroete Nasionale Park en is, soos die naam tereg sê, die "plek met baie water". Die area spog met die Indiese Oseaan...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Stormsrivier

Oppi Plaas is 'n selfsorg-plaaseenheid naby die N2 in Tsitsikamma. Dié plaaseenheid bied asemrowende uitsigte oor die grasgroen weivelde, die Tsitsikamma-bergreeks en bome, wat alles knus in die hartjie van die nat...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]